Past. Marius Erasmus - Staan op en keer terug

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 14

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 3 ปีที่แล้ว +3

    Ja Pastoor jy is reg, dankie Heilige Gees dat die Vader U gestuur het om my weer op te laat staan in Jesus Naam. Amen.

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 3 ปีที่แล้ว +2

    Dankie abba Vader dat U nie soos die mens verblind word deur omstandighede nie.

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 3 ปีที่แล้ว +2

    Ek voel soos die broer wat in die tronk is, net God die Vader, Jesus en die Heilige Gees het hulle oor my ontferm.

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw6034 ปีที่แล้ว

    Pastoor -ek voel soos ń verlore dogter , teen oor my JESUS.
    ABBA VADER, help my weer in U HEILIGE GEES , dat ek U STEM WEER KAN OOR.
    BID ASB VIR MY.

  • @cherylpeffer9622
    @cherylpeffer9622 2 ปีที่แล้ว

    What manner of Love of my Father God hallelujah.

  • @magdabotha1302
    @magdabotha1302 2 ปีที่แล้ว +1

    Amen Pastoor prys for Here

  • @magdabotha1302
    @magdabotha1302 3 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi preek Pastoor Marius

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 3 ปีที่แล้ว +2

    Ja ek was ook eens op 'n tyd daar gewees tussen die geseëndes, maar bevind my tans op moed verloor se vlakte, tussen die doods beendere.

  • @phantomhacker3417
    @phantomhacker3417 6 ปีที่แล้ว +3

    Amen! Staan op!

    • @magdabotha1302
      @magdabotha1302 3 ปีที่แล้ว

      Baie mooi preek Pastoor Marius