Wees Gewaarsku! - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ต.ค. 2024
  • - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
    #MenorahTabernakel #FrikWeideman
    ***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
    Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
    Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
    Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
    Besoek ons Webtuiste: www.menorahtab...
    Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtab...
    - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
    Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
    1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
    2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
    (As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
    3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
    4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
    5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
    Shalom
    Menorah Tabernakel

ความคิดเห็น • 36

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 3 หลายเดือนก่อน +3

    Hallelujah, ek glo in God die Vader, die Seun en die Heilige Gees

  • @christellejooste5799
    @christellejooste5799 3 หลายเดือนก่อน +3

    Shabbat Shalom en dankie vir die Waarheid oor die ware evangelie.

  • @AletthaDutoit
    @AletthaDutoit 3 หลายเดือนก่อน +2

    Baie dankie vir n WARE WOORD van Jeshua🙏

  • @juanitaschoeman9573
    @juanitaschoeman9573 3 หลายเดือนก่อน +2

    God lei ons in U spore van Geregtigheid. Solank U in my en in my kinders se lewens is, sal ons U volg tot in ewigheid.

  • @SPsalm24
    @SPsalm24 3 หลายเดือนก่อน +3

    Shabbat Shalom. Baruch HaShem 🙌... Dit is nou awesome dat ons die Torah portion volg❤

  • @wiskundehulpsentrummathhel7151
    @wiskundehulpsentrummathhel7151 3 หลายเดือนก่อน +3

    Shalom shalom Somerset west

  • @juanitaschoeman9573
    @juanitaschoeman9573 3 หลายเดือนก่อน +2

    Dankie Pastoor, baie mooi boodskap. Hallujah!

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 3 หลายเดือนก่อน +2

    Amen.

  • @LindaElizabeth-hm6fb
    @LindaElizabeth-hm6fb 3 หลายเดือนก่อน +2

    Baie dankie Frik dat jy nog staan vir wat reg is. Mag Elohiem jou en jou vrou versterk en dapper laat voort gaan..

  • @Love-sv7vg
    @Love-sv7vg 3 หลายเดือนก่อน +2

    Absoluut Powerful boodskap.. dankie Frik.. Baieeeee seenwense vir jou Amelia en familie.. Shabbat Shalom 🙌🙌🙌❤

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 3 หลายเดือนก่อน +2

    Shabbat Shalom.

  • @hannieoosthuizen9371
    @hannieoosthuizen9371 3 หลายเดือนก่อน +2

    HalleluYAH dankie Frik vir die goeie leeringe

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 3 หลายเดือนก่อน +2

    Halleluja.Jaloerse God.

  • @riaswart2088
    @riaswart2088 3 หลายเดือนก่อน +3

    Dankie vir die WAARHEID oor die WOORD wat jy so baie mooi duidelik aan ons bring, ek is een van die wat deur almal verwerp is oor ek nie meer vil inpas in die wêreldse genot nie, al ñ hele paar jaar, maar ek wil uitstaan vir my GOD, jy help my so goed, Seën vir jou en Amelia❤🎉

    • @juanitaschoeman9573
      @juanitaschoeman9573 27 วันที่ผ่านมา

      @@riaswart2088 ek ken jou pyn, stap op dieselfde paadjie.

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 3 หลายเดือนก่อน +2

    Shabbat Shalom Pastor

  • @marietanagel8141
    @marietanagel8141 3 หลายเดือนก่อน +2

    Danki vir n fantastiese bskap ,SHALLOM

  • @adrianacoetsee6353
    @adrianacoetsee6353 3 หลายเดือนก่อน +2

    Shabbat Shalom...R/E

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 3 หลายเดือนก่อน +3

    Hebreërs 6 :1
    Daarom moet ons nie bly by die begin van die prediking aangaande Christus nie, maar na die volmaaktheid voortgaan sonder om weer die fondamente te lê van die bekering uit die dooie werke en van die geloof in God.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 3 หลายเดือนก่อน +2

    Halleluja.

  • @daleneweideman816
    @daleneweideman816 3 หลายเดือนก่อน +2

    SHABBAT SHALOM

  • @MagdalenaBeukes
    @MagdalenaBeukes 3 หลายเดือนก่อน +2

    PRYS SY HEILIGE NAAM

  • @ernalotter9834
    @ernalotter9834 3 หลายเดือนก่อน +2

    Goeie more Daan en Erna uit Nelspruit Wees geseënd

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 3 หลายเดือนก่อน +2

    Hebreërs 8:10
    Want dit is die verbond wat Ek ná die dae sal sluit met die huis van Israel , spreek die Here: Ek sal My wette in hulle verstand gee en dit op hulle hart skrywe ; en Ek sal vir hulle 'n God wees, en hulle sal vir My 'n volk wees.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 3 หลายเดือนก่อน +2

    Baie waar.Mense.

  • @AnnamarieNaude
    @AnnamarieNaude 3 หลายเดือนก่อน +5

    ❤J❤E❤S❤U❤S❤ASB HELP ONS LAND S.A. EN ELKEEN WOONAGTIG OP ONS KNEE EN REPENTINS MY SELF ANNE-MARIE EN HELE WERELD ASB LAAT ONS KUBEL EN JUIG TO EER VAN GREAT I AM ASB JESUS O HEILIGEGEES LEI ONS WANT ONS MOET DEIR JESUS GAAN OM BY ONS ABBA VADER UITTEKOM UNTIL UTERNITY ASB HELP ONS WAS MET DIE BLOED VAN DIE HEILIGE GEES WITER DAN DIE SNEEU SAL ONS WEES HALLELUYA AMEN❤🎉🎉🎉

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 3 หลายเดือนก่อน +2

    Matt13: 24-32.

  • @marikeheine9801
    @marikeheine9801 3 หลายเดือนก่อน +3

    SHABBAT SHALOM!

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 3 หลายเดือนก่อน +2

    Hebreërs 6:4
    Want dit is onmoontlik om die wat eenmaal verlig geword het en die hemelse gawe gesmaak het en die Heilige Gees deelagtig geword het,

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 3 หลายเดือนก่อน +2

    1Korintiers 10:2-11

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 3 หลายเดือนก่อน +2

    Suurdeeg voedingsbron van sonde.

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 3 หลายเดือนก่อน +2

    Lees ook Hebreërs 9:1-28

  • @joMdP5
    @joMdP5 3 หลายเดือนก่อน +2

    Kragtige boodskap. Die Woord van YHWH bly relevant sedert die Begin tot die end

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 3 หลายเดือนก่อน +2

    Hebreërs 10:34
    Want julle het ook saam met my gevoel in boeie, 57:54 en julle het die berowing van julle goed met blydskap aanvaar, omdat julle geweet het dat julle in julself 'n beter en blywende besitting in die hemele het.

  • @anniekrugel9865
    @anniekrugel9865 3 หลายเดือนก่อน +1

    Kragtige boodskap

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 3 หลายเดือนก่อน +1

    Openbaring 24.