Johan Stemmet-Tina Is Weg.wmv

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 26 พ.ค. 2010
  • เพลง

ความคิดเห็น • 16

  • @esterdelang8191
    @esterdelang8191 6 หลายเดือนก่อน

    Wat ñ pragtige lied..❤❤

  • @josevandyk1887
    @josevandyk1887 2 ปีที่แล้ว +1

    My gunsteling. Dankie Johan.

  • @ansievanzyl3028
    @ansievanzyl3028 2 ปีที่แล้ว +1

    wow hoe het Johan se sang by my verby gegaan,hoe het ek dit gemis,gelukkig het ek dit nou ontdek met Hannes aan huis gehoor hy het n sang loopbaan ook, dit gou gegoogle en geluister Tina is weg. Pragtig Johan jy het n baie mooi sangstem wat ek vir ure kan luister. Dankie, ek het sopas ryker geword.

  • @TheAristaL
    @TheAristaL 12 ปีที่แล้ว +1

    Een van my gunsteling Afrikaanse liedjies hierdie. Bly ek het die voorreg gehad om so 'n legende te ontmoet

  • @rhonabennett8535
    @rhonabennett8535 2 หลายเดือนก่อน

  • @janitaretief3129
    @janitaretief3129 6 ปีที่แล้ว +2

    pragtige snit Johan, baie dankie!

  • @johanbrand8601
    @johanbrand8601 2 ปีที่แล้ว

    Pragtig, Johan. Baie mooi. Ook een van my gunsteling Afrikaanse liedjies.

  • @petrasteyn
    @petrasteyn 3 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig!!!

  • @soomee1000
    @soomee1000 10 ปีที่แล้ว

    Hy het in Kleinsee...... in die hart van Namakwaland........ groot geword

  • @MC-pk6no
    @MC-pk6no 3 หลายเดือนก่อน

    Waantoe is Tina toe?

  • @TheAristaL
    @TheAristaL 12 ปีที่แล้ว

    Dit is ook op you tube

  • @elzajansevanvuuren3323
    @elzajansevanvuuren3323 4 ปีที่แล้ว

    Woorde en liedjie nog so baie van toepassing.

  • @TheAristaL
    @TheAristaL 12 ปีที่แล้ว

    Skuus, ja, ek sien dit ook nie nou nie. Dalk het ek my misgis. Gaan vra op die noot vir noot page of iemand dit kan laai op you tube.

  • @marthiehuysamen5967
    @marthiehuysamen5967 11 ปีที่แล้ว

    wie het "Dans met Pa"? ek kry dit nêrens nie asb

    • @johanbrand8601
      @johanbrand8601 2 ปีที่แล้ว

      U kan dit nou weer op TH-cam soek.