Kom Alle Volke/Die Lof En Die Eer - Oos-Moot Jeug - 19 Sep 2021 - Lede in Christus - Oos-Moot Gemeen

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 29 ก.ย. 2024
  • Lede in Christus Kerk - Oos-Moot Gemeente - Kom Alle Volke/Die Lof En Die Eer - Oos-Moot Jeug - 19 Sep 2021

ความคิดเห็น • 21

  • @janharmduplessissr.7995
    @janharmduplessissr.7995 ปีที่แล้ว +5

    As jy jou so oorgee aan die Gees van die Here met jou sang ontvang jy baie baie krag gesondheid seën en liefde dankie dit roer my siel .❤❤❤

  • @neelsduplessis4498
    @neelsduplessis4498 ปีที่แล้ว +5

    Ons geniet dit vreeslik en sing lekker saam. Lekker om die KONING se Naam groot te maak. Plaas asb meer op. Baie dankie ......

  • @samueldela5719
    @samueldela5719 2 ปีที่แล้ว +15

    Nog asb!! Dit is pinkster......!!! Baie mooi.

  • @licbloemhof
    @licbloemhof 2 ปีที่แล้ว +13

    Ons geniet julle musiek. Laai gerus meer op, dat ons saam julle die Koning kan vereer. Groete vanuit Klerksdorp.

  • @rbotzedkloppers7786
    @rbotzedkloppers7786 ปีที่แล้ว +4

    Amen 🙌 hallelujah praise the Lord hallelujah I feel the anointing of God

  • @calliepohl8977
    @calliepohl8977 2 ปีที่แล้ว +6

    Voorwaar God is op Die Troon.Halleluja .Halleluja HERE JESUS .

  • @dawiefoord2960
    @dawiefoord2960 2 ปีที่แล้ว +6

    Dit is hoe ek dit ken, prys God!

  • @gielfourie9
    @gielfourie9 2 ปีที่แล้ว +7

    I LOVE THE SONGS

  • @timewilltell1939
    @timewilltell1939 ปีที่แล้ว +3

    Geniet die musiek. Plaas nog asb.

  • @annetjiedemiljo2159
    @annetjiedemiljo2159 2 ปีที่แล้ว +9

    Wonderlik geseënd!!!...Prys die Here!!!

  • @abundantlythreesixfive1263
    @abundantlythreesixfive1263 2 ปีที่แล้ว +4

    Geniet so vanoggend Julle musiek en die Heilige Gees daar. Die Here seen julle Amen.

  • @janharmduplessissr.7995
    @janharmduplessissr.7995 2 ปีที่แล้ว +4

    Prys die Here want Hy is alles in ons lewe

  • @thomas19751
    @thomas19751 2 ปีที่แล้ว +10

    die Lof en die eer kom U toe Here!!

  • @timewilltell1939
    @timewilltell1939 2 ปีที่แล้ว +3

    Hallelujah, lekker! 🙌

  • @gertrobbertse9614
    @gertrobbertse9614 2 ปีที่แล้ว +2

    Hans van Staden. 31 AUG. 2022.

  • @moiraduplessis2900
    @moiraduplessis2900 9 หลายเดือนก่อน +2

    Niks lekkerder as sulke lofprying nie😊

  • @paulamos8251
    @paulamos8251 ปีที่แล้ว +2

    Pinkster op sy beste.

  • @martiebotha9107
    @martiebotha9107 หลายเดือนก่อน +2

    Laat pinkster voort leef Roer my siel lofsange tot God se ee

  • @joeyjooste9561
    @joeyjooste9561 ปีที่แล้ว +2

    WOW STUNNING🙏