The Stiff Rig

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 29 ก.ย. 2024
  • In this video, we show you how to make the Stiff Rig. Basic, easy and extremely reliable.

ความคิดเห็น • 13

  • @etiennebbeukes6009
    @etiennebbeukes6009 4 ปีที่แล้ว +1

    Dis awesome dankie!
    Ek het nog altyd of braid of fluorocarbon reguit deur gebruik, hierdie gaan baie help.

  • @harrismithfishingclub
    @harrismithfishingclub 3 ปีที่แล้ว +1

    Nice one.....cant wait to try it!

  • @khanhuntnfishing6184
    @khanhuntnfishing6184 4 ปีที่แล้ว +1

    Thank u

  • @ShailendraHarri
    @ShailendraHarri 4 ปีที่แล้ว

    Thank You. Out of interest why use Braid and Flourocarbon, why not just use a knotless not so Florocarbon or monfilament with a loop on the end for the boilie

  • @jonaadams4279
    @jonaadams4279 4 ปีที่แล้ว

    Hi Loukie ek wil graag weet ek maak my eie rigs met braid op die hooklline is dit n probleem of nie my skaglyn is 14pond dis n gly rietvlei rig wat ek van praat

  • @mathey1543
    @mathey1543 4 ปีที่แล้ว

    Wanneer kom daar n nuwe video uit

  • @williekoekemoer1208
    @williekoekemoer1208 4 ปีที่แล้ว

    So maklik..... wow

  • @peteandingrid
    @peteandingrid 4 ปีที่แล้ว

    Thanks Louwkie

  • @vincentmaree9782
    @vincentmaree9782 4 ปีที่แล้ว

    Daarsy 👍 like die rig.

  • @desigan999
    @desigan999 4 ปีที่แล้ว

    Dankie Oom

  • @barrykoch7084
    @barrykoch7084 4 ปีที่แล้ว

    Eish ou.... jy breek my hart! As pap gooiers het ons altyd na jou gekyk, as 'n pap gooier man jouself, nou doen jy spesie/hair rigs en dinge. Seblief meer pap gooi videos! Die feit van die saak is, die is eenvoudig te ingewikkeld vir eenvoudige mense soos ons wat regtig nie wil verander van mielie bol, dippies & degies af nie - My persoonlike opinie natuurlik ^_^

    • @letsgofishingza
      @letsgofishingza  4 ปีที่แล้ว +3

      Hi Barry - Shoe ek dink jy bietjie hard op ons. Die doel van die program is nie om jou te forseer om jou stroppe te verander nie. Die doel is om te wys hoe maklik dit is om te verander en ons wou graag groter visse vang vir ALMAL se kykgenot. Ons moet ook na ons borge kyk. Ongelukkig kan ons nie almal gelukkig hou nie en hou asb ook in gedagte dat ons op n internationale platform uitsaai. Ons doen vir die laaste 12 jaar papgooi programme. Ons deel ons kennis en dit kos jou niks nie. Jammer jou hart is gebreek maar ons gaan nog bass, spesie en nog baie papgooi programme skiet.

    • @barrykoch7084
      @barrykoch7084 4 ปีที่แล้ว +1

      @@letsgofishingza Hehehe dankie vir die terugvoer :-D Natuurlik verstaan ek. Julle het ook 'n besigheid om te hardloop en mense om gelukkig te hou.
      Julle forseer niemand nie. Soos ek gesê het, dis my persoonlike opinie. Ek lief pap gooi baie, en hair rigs en spesie dinge laat my dom voel. Soos die Ingelsman sê keep doing what you are doing. Kyk sal ek na jou kanaal kyk.
      Weereens dankie vir die kommentaar en BAIE BAIE mooi gevang op die Ebro. Elke man se bucket list item daai!