Ek het dit geniet maar om eerlik te wees ek het uit my huwelik uit gestap oor my man dieselfde opgetree het en vandag is ek baie gelukkig single sonder dai seer kry. Hou aan met ju kortverhale ❤️❤️❤️🤗🤗🤗
Love jou stories. Jy moet meer videos maak oor abuse in huwelike da baie vrouens da buite wat nie guts het om te loop die man lat hul dink hul gan niks kan doen sonder hom. En soos ons weet die abuse rate is baie hoog.maar dankie vir jou stories jy en jou akteurs is super cool
Dit is baie interesante verhale en eerlik Waar is dit te Kort.Ek vra dat verhale Langer speel en hier is baie van ons wat Leer om self respek te Kan toon en asook om eerlik te wees en gehoorsaam te wees
Will net iets vra is jy anti gay sal nogal likes vir n iets gay man mean your world has lots en darm iets vir outjies ook man ek was al in jou weste gewees so ek ken van so bietjie gay drama 🎭 ook seblief man (maar ek likes als wat jy doen seriously) but compromise a little man 🤣
Geniet julle nog die kort verhale so ver? Is dit te Kort of is dit te lank?
Ja ons dun baie ek wil ook deel neem hoe kan ek deel neem aan di kort verhale 😊🥰😭😭
Thanks Shauna, weet nie of ek al een geskip het.
isja Shane, ek kyk dit elke keer en geniet dit baie dankie man..alle pad van Rehoboth Namibia
Te Kort
Jellie
Love al jou films, dis baie intresant ❤❤❤❤❤❤
Ek het dit geniet maar om eerlik te wees ek het uit my huwelik uit gestap oor my man dieselfde opgetree het en vandag is ek baie gelukkig single sonder dai seer kry. Hou aan met ju kortverhale ❤️❤️❤️🤗🤗🤗
Bly vir jou 💖
Baie dankie ❤️
En ek is bly dat jy die regte besluit gemaak het😇
Love jou stories. Jy moet meer videos maak oor abuse in huwelike da baie vrouens da buite wat nie guts het om te loop die man lat hul dink hul gan niks kan doen sonder hom. En soos ons weet die abuse rate is baie hoog.maar dankie vir jou stories jy en jou akteurs is super cool
Baie dankie vir die mooi feedback ❤️ 😇
I love it 💯💯 all 💓💓💓🌺🌺🌺🔥🔥🔥🔥🔥🔥👌👌👌👌
Thank you 😇 ❤️
Outstanding performance keep shinning blessings all the way king 💫💪💪
Thanks bro.
And also.. Thank for your outstanding acting bro👌🏽👏
those high heels.😂 throw them away if you struggle to walk in them girl. Really appreciate the upload tho. thx. will be sharing this
Leave her alone... Shes young and she was trying 🤗❤️
@@shanethecoolestshortfilms 😂 the shoes were trying
Do you have a Patreon account where we can donate?
Dankie vir nog n lekker kort verhaal boeta
Dis n plesier.
Jy is die beste 😇🌎
🔥🔥🔥🔥🔥
Dai klap was beter as die een van will en chris 👏👏. Die storie is lit hoor ek like die einde .😀😀😀
Baie dankie.. Jy maak my dag
My plesier dis dan entertaining 👍🏼👍🏼👍🏼
Dankie vir nog n wonderlik verhaal🙏 jul is die beste
Baie dankie ❤️ 😇 🤗
I Love this video
Thank you 😇 ♥️
Dit is baie interesante verhale en eerlik Waar is dit te Kort.Ek vra dat verhale Langer speel en hier is baie van ons wat Leer om self respek te Kan toon en asook om eerlik te wees en gehoorsaam te wees
Dankie ❤️ ❤️ 🤗
Dit is reg wat sy gedoen dit van hy kan nie vir haar soo treat nie
Dankie shane ek het dit geniet
Dankie ❤️ ❤️ ❤️
Om ń vrou soo te treat is nie reg nie
Wow hectic. But it happens in real life. Nice story
Thank you 😇 ❤️
Beautiful story 🙏🙏🙏🤝
Thank you ❤️ 🌹 😇 🤗
Dankie vir nog een dit was lekker
Dankie ❤️ 😇 🤗
Goeie storie❤❤
😅 Die vrou kan nie op daai heels loop nie. 🤭
Los tog vir haar jinne🥺.. Sy was baie lief vir die Kort Verhale 😁. Sy het 2022 gesterwe.. Haar naam is Jaylin Jayla 😪🕊️
So painful beautiful and true😥❤
Thank you😇❤️
Cute couple do you agree
Nice movie and hard broken
Thank you 😇 🤗
Respek speel n bje belangrike rol in die getroude lewe...
Ek stem 100 saam met jou.
Dankie vir jou lojale ondersteuning ❤️ 😇 🌎
😘😘😀😀😀🥰🥰🥰💓💓💓
❤️😊😇😁🌹
Dis so hartseer
😪💔
Waneer kom part 2 van die ander verhaal uit
Ons werk nog aan dit.. Ons wil sit lekker lank maak😊
Ja ons moet mkaar kn respek
😊
❤️😇
hkm liefde moet nie seer maak nie hkm doen mans daai cand stop crying i was in sutsh a situation cryning
Thank you for watching ❤️ 😇
@@shanethecoolestshortfilms een ding j ken hu om Oz te beindruk ❤️❤️❤️❤️❤️❤️💯
Nice
Thank you ❤️ 🌹 😇 🤗
a woman is like a rose if you treat her right shell bloom if you don't she'll wow
I agree 100%"❤️
first
You did it! 🎉✨🎇
😂
Fns
❤️😇🥺
maak mans nog deure oop vir enige dame
Dit is n goeie vraag❤️
Chiudghhnk
🥺❤️😇
Will net iets vra is jy anti gay sal nogal likes vir n iets gay man mean your world has lots en darm iets vir outjies ook man ek was al in jou weste gewees so ek ken van so bietjie gay drama 🎭 ook seblief man (maar ek likes als wat jy doen seriously) but compromise a little man 🤣
Ek sal nie mind nie. Ek moet net werk aan n lekker storyline 😇