Hoe om vir kinders die Afrikaanse Alfabet klanke aan te leer?
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 18 พ.ย. 2024
- Leer die alfabet in Afrikaans met hierdie prettige ping-pong Afrikaanse Alfabet aktiwiteit vir kinders. Ons vier die vrolike lente seisoen deur 'n verskeidenheid blomme alfabeties te rangskik terwyl ons aktief PING PONG speel!
Geniet dit om jou oogspiere te oefen en dalk self 'n Ping Pong balletjie in die lug te gooi van kant tot kant terwyl jy leer om die Afrikaanse alfabet klanke alfabeties te rangskik in volgorde. Jy gaan sommer 'n paar nuwe blomname ook by leer en die Lente seisoen met nuwe kennis en ywer ingaan. Hoop jy geniet al ons GRATIS Afrikaanse Opvoedkundige video's vir kinders.
Lekker speel en lekker leer!
Gaan kyk gerus na die Engelse weergawe van hierdie video. Hier is die skakel:
• How to teach kids' the...
🌻Pleasant memories - I can/Ek kan - TH-cam channel
/ @pleasantmemorieseduca...
🌻Would you like to learn more Afrikaans sounds? Click on this amazing playlist of Afrikaans sounds below.
• Afrikaanse klanke | Al...