Gaan uit haar uit My volk (Deel A4): Petrus en die sleutels tot die koninkryk
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 6 ก.พ. 2025
- Daar is 'n geweldige leuen waarop die gesag van die Rooms Katolieke Kerk gebou is maar meer nog, die sleutels in die hande van Petrus is nie wat dit op die oog af voorgee om te wees nie. Kom vind uit hoe die Rooms Katolieke Kerk dit reggekry het om baie gelowiegs in Jesus Christus wereldwyd te mislei en om die geheimenisse van die okkult in die Christelike geloof in te bring.
Uiteindelik word die NB vraag gevra: Behoort ons as gelowiges in Jesus Christus die voorbeeld wat aan ons in die Bybel voorgehou word van Petrus en die apostels te volg (sg. "heiliges" in die oe van die Rooms Katolieke Kerk) of behoort ons Jesus en die kern boodskap van Sy evangelie te volg (daar is 'n verskil).
Vir meer inligting omtrent ons asook om 'n maklike en vinnige donasie te maak, besoek gerus ons webblad by ignitedinchris... en kontak ons gerus by info@ignitedinchrist.org. Ons hoor graag van u.
Agape liefde in Jesus Christus, Deirdre, IIC