I'm from the Netherlands, and I am trying to keep up with Afrikaans, but you chaps are living legends, and you've made me want to try and start some serious legehness up north too.
BLIKSEM OUENS! Die Produksie is kak amazing! Julle het rerig goeie werk gedoen maak n mens trots om van die poes plek af tewees. Hou aan met die goeie werk en hou aan om ons trots temaak ouens!
Probably one of the most weirdest podcast like shows I've watch, maar dis alles kakmal guys, weird yet enjoyable to watch expecially during these times🎉🎊🙌🏼 Finomineel!!!!! 🍻
Ek was 15 gewees toe kyk ek 2-21 by KKNK. Francois het tussen die crowd geloop met sy bear suit aan en reg langs my kom headbang.. Ek onthou net hoe sy sweet op my spat.. Good times man!!!
Bietjie laat op die trein geklim. Maar ek wonder wat pappa p sal se oor die feit dat sy lyrics deel was van die 2023 matriek eind eksamen😂 Dit was seker die beste vraestel 3 onderwerp wat ek nog oor geskryf het😅
Dankie aan Jacky P for being our first guest! If you enjoy this legehness then please share it with your parents and friends x
Ons het die film groot gesaai vir ons mense
Peach! Jy bly still Pappa
Please do english subtitles :D
Love julle twee doggos
we love you, and we are kyking uit for when we also Praat!
Legit die eerste podcast wat my nie verveel het nie en lekker laat smile het. Always a leggeh time with Peach and Parow
We made this, but it is so GROOT that we just watched it again! Legeh
I watch ALOT of TH-cam - great to see some awesome local content. The chemistry here was amazing.
Busy rewatching all the episodes 😍🔥
Jis ek ondou nog toe groothond n hele music video net dromme gespeel het op M.K back in the day...its been a fokin long time. Groot respect.
My tos af gelag ... GROOT KOP op daai mic! Keep it gooing Groothond!
Never stop praating. And I'll never stop luistering.
Zero dislikes. Whatever Praating is, it seems to be happening now.
I'm from the Netherlands, and I am trying to keep up with Afrikaans, but you chaps are living legends, and you've made me want to try and start some serious legehness up north too.
Hallo vanuit zuid Afrika.
BLIKSEM OUENS! Die Produksie is kak amazing! Julle het rerig goeie werk gedoen maak n mens trots om van die poes plek af tewees. Hou aan met die goeie werk en hou aan om ons trots temaak ouens!
Die episode was Finomineel!!
"Finomineen"
Probably one of the most weirdest podcast like shows I've watch, maar dis alles kakmal guys, weird yet enjoyable to watch expecially during these times🎉🎊🙌🏼 Finomineel!!!!! 🍻
I love this series, so so cool, and I can also understand thanks to mengles, dankie.
"Science is incredible hey " 😂😂😂😂 well done on an awesome show
I don't even speak Afrikaans, but I'm still going to watch it! //Glaze
Hey jy bly stil
I can barely speak Afrikaans but I understood this somehow
Dankie julle ek die show vlippin baie geniet. Dit was heavy leghe!!!🤠👌👌👌👌👌👌
Dit was fokin wonderlik om te hoor. Julle 'bang babelaas' is eintlik 'fear and loathing' nou kry n afrikaanse woord daarvoor. amazing interview!
Fok fokken ja! Die is die only way om naweek te begin! DANKIE VIR JULLE
Lekker Boyzzzz
Jack Parrow in jou Moeder F'n huisie!
!!!
Dit was finominaal - love dit
Ek was lanklaas so amped vir iets local. Dit was awesome man. Love it.
Cant wait to see you in December ouens! Lekker natter
Foking finomineel ! Kudos peach ! #theshowmustgoon !!!
Dankie.
This was kak funny. Love the stories
Lekke Manne... Love the Kak Lekke Vibe! Keep the Beats Alive!
My oh my... teveel legends in een video
I couldn't stop laughing 🤣😆 This is incredible well done gents!!!
Geshmile heelpad, can’t wag vir die volgende episode
What a lekker piece of bederfing… 🤘🏽
Dis fenomenaal! Jackie P en Peach is elk 'n fenomeen in hul eie reg XX
this is GROOT praating
Love it!!!!!!
This Praating show are Mcsclificent Groot Hond !!
Haha dit is awesome, love dit 😂😂
Dankie vir dié! 😆 Well done. 👏🏻
Beste aktueel in jare
I need corona se poes on a t-shirt now
Ek het die kakbaie geniet! Dankie Groot Hond
My dag gemaak!!!🤣🤣
Het dit nou hopeloos te veel geniet...
groot vibes , love itt
Ek het hierdie nou so baie geniet en lekker gelag!
Ek love die vibes en show. Julle ouens is befok!!!
Legeh!
Between two ferns was nog nooit so goed nie 🙌
Hierdie is fokken great! 😂 Lovit bois 😂
POES legit my bras!!! Kanie wag vir nog episodes🤯
👏👏👏 Loved the positive praating! ✨
Boepens vark is 10/10. Ek speel die song as meisies my voorstel aan hulle ouers. Die tannies vokken love my.
Those okes leaving the show at kknk were going out to vat groot lines 😂
This is brilliant!
Dit was nou befok. Die show het my so goed laat voel soos na n oggend se eerste kak.
Lmfu... Awesome 👍
Fok die is n brilliant show🤘😁
Yurre GOD!!! GrootHont hierdie kak is die beste! I nearly kakked in my pants lagging Poes hard! Dankie! Thank you ants... Thants!
Klam episode dié
Ek love jou hare Van!
❤
dankie julle. julle wys absoluut dat afrikaans is nog ver van verby af... love julle
Ek het lekker gelag vir mister Slave 😂😂
Loved it. Kak lekker vibe
Dit is poes lekker luisterkak....keep on PRAATING....
Thankie vir 'n finomiNale show guys!!!
Englikaans of Afriklish......I'm moerse loving it here in the UK!
Dit was foken great. Jislaaikit ekt nou gelag.
Wonder hoe baie gras jul gesny het na die show🌿
What a poes cool praating session
Cool Show
Ons kort 420 likes, let's go booiiis
Ek was 15 gewees toe kyk ek 2-21 by KKNK. Francois het tussen die crowd geloop met sy bear suit aan en reg langs my kom headbang.. Ek onthou net hoe sy sweet op my spat.. Good times man!!!
Ek dink dit is fenomenaal haha
Is dit Gras Snyers of Gras Naiers?
Sy Kat, ek kani 😂😂
Finomipeule job oukies!
Why is jou Harre so groot?
Starting the EP now. This is going to be a fucking vibe!
nice ma was regig leke chat gewees very interesting.
Wag al 9 jaar vir dit
Praaat meeeer kak !!
Groot Praating
Bietjie laat op die trein geklim.
Maar ek wonder wat pappa p sal se oor die feit dat sy lyrics deel was van die 2023 matriek eind eksamen😂
Dit was seker die beste vraestel 3 onderwerp wat ek nog oor geskryf het😅
Gevaalike cat for a gevaalike kletsrymer!
Awesome show !!! Pielle !!
jurr gente dit was nou amper te legeh.. ek vryf sommer een uit
Kaks funny love it🔥
Briljant
Lekker tjom! I love it!
Lovit! Lekker kak praating!
Great stuff.
34:40 Lyrics of Jacky P to a tee 🤣
Hierdie was foken great gewees
Fenominaal🤣
Myself gebreek toe julle daai kat wys😂
Asb doen 100 van hierdie.
Djaaas🤘
...where can I get the intro music?
Search on YT: van pletzen- KAKGROOT
Letssss goooooo