Jou Show: Quanita Adams speel Kophou met Emo

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ก.ย. 2024
  • Quanita Adams en Amor Vittone speel saam met Emo die Kophou met Emo! speletjie. Quanita se uitbeelding van diere soos 'n dolfyn, kameelperd en kangaroe is iets om te sien!
    Wees deel van kykNET se TH-cam kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek www.kyknet.co.za
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

ความคิดเห็น • 1