Manie Jackson - Liefde En Genade

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 20 ต.ค. 2024
  • เพลง

ความคิดเห็น • 9

  • @miemscoetzee4550
    @miemscoetzee4550 ปีที่แล้ว

    Manie ek sou jou so graag wou ontmoet het om net met jou n diep.gesprek te voer oor al jou liedjies veral Die hemelweet en Donker hart. Alle sukses vorentoe. vir jou en n gelukkige lewe wens wens ek vir jou.

  • @kooshough5893
    @kooshough5893 หลายเดือนก่อน

    Verseker n gunstelling🎉

  • @MurelZandberg
    @MurelZandberg 4 หลายเดือนก่อน

    Wow wow❤

  • @IsabelReichel
    @IsabelReichel 11 หลายเดือนก่อน

    Pragtig so mooi jy mag sing hou aan

  • @miemscoetzee4550
    @miemscoetzee4550 ปีที่แล้ว

    Manie ek sou so graag met jou wou n gesprek voer, want jou liedjied wat jy sing is diep woorde wat mens aanraak.

  • @kleintjiestrydom6450
    @kleintjiestrydom6450 3 ปีที่แล้ว

    So mooi, kan oor en oor na jou liedjies luister. Pragtige stem

  • @arnomathews2002
    @arnomathews2002 2 ปีที่แล้ว

    Baie baie mooi

  • @priscillavanwyk6111
    @priscillavanwyk6111 5 ปีที่แล้ว

    Liefde en genade pragtige lied ,ja Manie dis so waar dankie jys n ware vroue harte Kenner ek glo want jou worde van jou liedjies se my dit dankie dis pragtig Manie Jackson

  • @juvanjohannes759
    @juvanjohannes759 5 ปีที่แล้ว

    Manie hey jy sing bja bja mooi danki vir Al's wat jy vir ander mense doen ek hoop ek sien jou wees liefde lindie