RITME Digitaal | Die muur van nie-verstaan

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 24 ก.ย. 2024
  • Johan Smith kom bemoedig jou en my hierdie by week by RITME Digitaal. Hy gesels met ons oor die tye wat die lewe nie vir ons sin maak nie.

ความคิดเห็น • 11

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 ปีที่แล้ว

    Dankie Johan vir die boodskap ek wens jul net die beste toe vorentoe ek glo al kry ons moeilik in die tyd God bly in beheer,ons kan Hom soveel vrae vra Soos eons wil Hy weet en ek ons behoeftes,God seen jou en gesin groete seen en genade van Bo Amen ABBA Vader Amen ✌️🙏

  • @katrienlubbe7561
    @katrienlubbe7561 หลายเดือนก่อน

    Dankie Johan elke een van ons het hierdie waarheid nodig om aan vas te hou om op koers te bly.

  • @flipbuitendach7484
    @flipbuitendach7484 ปีที่แล้ว

    Baie dankie vir ons mooi boodskap Johan jy bemoedig ons so baie en ons mis nie een van jou gespreke nie Hou so aan

  • @mariethalombard1570
    @mariethalombard1570 ปีที่แล้ว

    Baie baie dankie vir my wonderlike jaar saam met julle!!Johan en Stephan en Berdine....het my en my geliefdes só geseën en slimmer gemaak !Die Here se vreugde en vrede vir julle !!!Marietha Lombard

  • @albertinamynhardt6572
    @albertinamynhardt6572 ปีที่แล้ว

    Dankie Johan en Stephan vir jul opofferings en vir julle boodskappeies.
    🙏🙏Dankie Vader dat U ons nie verstoot nie maar altyd nader trek.Amen.
    Seenwense.

  • @ansiesmit8618
    @ansiesmit8618 ปีที่แล้ว

    Baie dankie Johan vir jou en Stevan wat al die kosbare boodskappe vir ons het
    Jesus liefde vir julle

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 10 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir bemoediging!!

  • @suevisser7620
    @suevisser7620 ปีที่แล้ว +1

    Baie dankie Johan vir hierdie spesiale boodskap. Ek kan ten spyte van my omstandighede steeds getuig dat God goed is. Altyd veilig in Sy hande. Seën vir julle.

  • @juliagerwel2917
    @juliagerwel2917 ปีที่แล้ว

    Baie dankie Johan. Jy het net die passie om n boodskap te bring. Ek verlede jaar n kollega se pyn intens gevoel..haar man se skielike dood. Middag trug van skool Hy oorlede. Ek kon my nie indink haar pyn nie. Min wetendd gaan my tref. 6 Dae na my 60ste vjaardag in Mei van jaar sterf my oudste broer net Skielik. Net gaan le en weg. Pressies soos my kollega sn. Nog nie die einde nie. Verlede maand my neef 29 jaar oud. Hartaanval. En ek Kan altyd met jy en Helena vereenselwig. My middle dogter nou 26 jaar oud. Op 28 weke gebore. 2.2kg. Soveel probleme. Allergiee, asma. Alle kwale. En op hoer skool. Erge depressiie en als wat gepaard gaan daarmee. Maar God dra ons.

    • @marthievandermerwe4058
      @marthievandermerwe4058 ปีที่แล้ว +1

      Dankie vir hierdie uitstaande boodskap. Dankie dat jy vir hierdie boodskap wat my net inspireer om sterk te staan in die geloof. Vas te hou aan ons Hemelse Vader deur alle beproewings.

  • @johannblignaut1966
    @johannblignaut1966 ปีที่แล้ว

    Dankie Johan vir n sterk boodskap wat op n menslike manier oorgedra word.