Eer jou vader en jou moeder

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ต.ค. 2024
  • Ons verstaan dat God ons beveel om ons ouers te eer - maar dit lyk anders in elke lewensfase en ook wat gesin-opset betref. God beveel nie gehoorsaamheid nie, maar eer. Ons verstaan dat dit vir baie kinders moeilik is om op te kyk na hul ouers as ’n voorbeeld van Christelike dissipelskap - soms is dit nodig om jou ouers op ’n afstand lief te hê en die invloed wat hulle op jou en jou gesin het te beperk, maar die eer aan ons ouers mag nooit ontbreek nie.

ความคิดเห็น •