Daaglikse Oordenking - 24 November 2023

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 20 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 33

  • @carolgillespie7220
    @carolgillespie7220 11 หลายเดือนก่อน +1

    Amen & Amen

  • @HanneliePaulik-in7kk
    @HanneliePaulik-in7kk 11 หลายเดือนก่อน +1

    🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 11 หลายเดือนก่อน

    Môre,dankie vir die boodskap en gebed die bekommernis is so groot AMEN

  • @leonoralcloete1153
    @leonoralcloete1153 11 หลายเดือนก่อน

    Goeiemôre Andries, baie dankie vir 'n Pragtige en 'n Bemoedigende boodskap. Here baie dankie vir 'n nuwe dag, baie dankie vir alles wat ek mag hê, en dat ek tot U mag Bid vir alle behoeftes in my lewe. Here skenk aan my 'n Dankbare hart om vrygewig te wees in Jesus Naam Amen. Mooi dag vir almal.

  • @leanejansenvanvuuren
    @leanejansenvanvuuren 11 หลายเดือนก่อน +1

    More Andries Amen Amen 🙏 dankie vir nog n pragtige boodskap.

  • @dollaburger963
    @dollaburger963 11 หลายเดือนก่อน

    Amen
    Dankie VADER vir elke ding geniet die dag vol van genade

  • @marabarendse3650
    @marabarendse3650 11 หลายเดือนก่อน

    Amen. Baie dankie vir die bemoedigende boodskap. Ek is so dankbaar vir alles wat Jesus vir my gee/die. Prys Sy heilige naam

  • @lianieuwoudt7465
    @lianieuwoudt7465 11 หลายเดือนก่อน

    Amen!!🙏🙏 Dankie vir pragtige boodskap!! God seën u!! Geseënde naweek🌹

  • @pieterjordaan7396
    @pieterjordaan7396 11 หลายเดือนก่อน +1

    Amen pragtig🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @marawilson5913
    @marawilson5913 11 หลายเดือนก่อน

    Amen..

  • @Loggies-n9z
    @Loggies-n9z 11 หลายเดือนก่อน +2

    More Andries .Dankie vir die boodskap vandag ,ja dis waar ons moet oor niks bekommerd wees nie ons moet net aanhou bid en dankbaar wees Amen!

  • @ddleonard6031
    @ddleonard6031 11 หลายเดือนก่อน +4

    Goeiemôre Andries. Dankie vir die boodskap van dankbaarheid. Mag die Here hierdie gebed seën in Jesus naam, Amen. 🙏🤝❤️✌️🤘👐🇿🇦🌹👌👋😄👍👍

  • @haroldougroe6209
    @haroldougroe6209 11 หลายเดือนก่อน +1

    🕊️🕊️🕊️🙏🙌👏

  • @anitadejager5684
    @anitadejager5684 11 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie vir so treffende boodskap vanoggend

  • @hannieras2529
    @hannieras2529 11 หลายเดือนก่อน +2

    Dankie vir die pragtige boodskap Andries. Amen 🙏

  • @NicoBasson-n4d
    @NicoBasson-n4d 11 หลายเดือนก่อน

    Dankie 🙏🙏🙏🙏

  • @japiedantuma1422
    @japiedantuma1422 11 หลายเดือนก่อน +2

    BAIE DANKIE vir nog ‘n pragtige boodskap oor ons dankbaarheid teenoor God vir wat ons alreeds ontvang het. 😊

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk5926 11 หลายเดือนก่อน

    More Andries. Baie dankie vir vanoggend Se mooi boodskap. Geseende dag verder Vir jou. 🙏🙏

  • @tienievandermerwe3245
    @tienievandermerwe3245 11 หลายเดือนก่อน

    🙏🕊️🙏

  • @lindanel4226
    @lindanel4226 11 หลายเดือนก่อน

    MORE AAN ALMAL HERE HELP MY OM ELKE DAG TOT U TE BID DANKIE DS VIR PRAGTIGE BOODSKAP GESEENDE VRYDAG AAN ALMAL IN JESIS NAAM AMEN

  • @jankotze1959
    @jankotze1959 11 หลายเดือนก่อน +1

    Baie dankie Andries, dit is baie mooi

  • @Patshes
    @Patshes 11 หลายเดือนก่อน

    🙏🙏🙏✝️

  • @chrisventer9391
    @chrisventer9391 11 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir die pragtige boodskap

  • @amandadutoit5763
    @amandadutoit5763 11 หลายเดือนก่อน

    More...sjoe n ongdlooflike boodskap...HERE help my om tvs my omstandighefe dankbaar te wees...mooi dag

  • @dotbotha5898
    @dotbotha5898 11 หลายเดือนก่อน

    Weereens dankie Andries waardeer dit

  • @michellesmith4309
    @michellesmith4309 11 หลายเดือนก่อน

    Dis een van my gunsteling versies in d bybel- Help my Heer om alles vir U te gee en in vrede te vetrou❤

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp 11 หลายเดือนก่อน

    A M E N

  • @SusandaSwart
    @SusandaSwart 11 หลายเดือนก่อน

    As dit met jou goed gaan is dit maklik maar as die popo die fan strike is dit nie so maklik nie.

  • @JJStoltzAgriGrondverskuiwing
    @JJStoltzAgriGrondverskuiwing 11 หลายเดือนก่อน

    So waar en 1Tess 5 vers 16,17 en18 stipuleer dit nog beter

  • @zeldalabuschagne8534
    @zeldalabuschagne8534 11 หลายเดือนก่อน +1

    Amen🙏

  • @Renierps
    @Renierps 11 หลายเดือนก่อน

    Amen

  • @cynthiameyer7320
    @cynthiameyer7320 10 หลายเดือนก่อน

    AMEN

  • @gertywolfaard2871
    @gertywolfaard2871 11 หลายเดือนก่อน

    Amen