Van Nooit-genoeg na genoeg | PC Pretorius | 19 Nov

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 8

  • @yventer9
    @yventer9 11 หลายเดือนก่อน +1

    Uitstekende preek dankie!

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 11 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie vir n kosbare bdskp. Ek is geseènd omdat ek die Vader,Seun en Heilige Gees ken en aanvaar. Ek 70jr en kry nog tye van depressief voel MAAR begin ek oordink en skryf my seèninge,dan ht ek GEEN rede om so te voel nie en LEEF ek dankbaar teenoor my Skepper en kan Hom nie genoeg loof,prys en dankie sè nie. Amen 🙏 🙏

  • @johandpgodisgracious
    @johandpgodisgracious 10 หลายเดือนก่อน

    Seen in beskerming, gesondheid, familie, wysheid in situasies, finansieel en besittings.

  • @boetaengelbrecht6364
    @boetaengelbrecht6364 10 หลายเดือนก่อน

    Ons gawes en talente is die vrug van die gees(seëninge). Hoe ons dit na vore laat kom. As jy verstaan wat die Woord van Here se wat doen en getuig.

  • @corrienel9088
    @corrienel9088 11 หลายเดือนก่อน

    Dit beteken vir my om Jesus se teenwoordigheid te ervaar en dat ek binne SY will vir my lewe wil lewe

  • @wernerstrauss3394
    @wernerstrauss3394 11 หลายเดือนก่อน

    Seën vir my beteken dat ek 'n duidelike gevoel kry dat God hier vir my is, en terselfdetyd ook dat dit wat met my gebeur God se plan vir my is.

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 11 หลายเดือนก่อน

    Hoop ek sal diens kan bywoon op TH-cam??

  • @FlipSwanepoel
    @FlipSwanepoel 11 หลายเดือนก่อน

    Dit beteken dat die heiligees werksaam is maar ai my sen hulie is nou al amper vyf getruod en ràak nie swanger nie medies gesproke niks fout met hul nie was aj vir twee kunmatigeinsemenasies sonder sukses mieg gebid wil julle nie saam bid nie asb
    Maytitz en Corlia Swanepoel
    Baie danki