Hi Linda, Dit is net ‘n plesier. Dit is vir ons so groot voorreg om die boodskap met jou te kan deel. Is daar iets spesifiek wat vir jou uitgetsaan het vandag? Groete Die Mosaïek Span
@@MosaiekKerk Beste Johan en die Mosaïek span, wat vir my uitstaan en waarmee ek kan identifiseer, is dat nadat my dogter op 22 jr aan die dood afgestaan het, en ook na my seun se erge skooltoer busongeluk waarin hy amper totaal verlam of dood was, dit die naaste aan God wat ek nog ooit was. Dit werklik gevoel asof my hart lewendig uit my liggaam geruk is. Wanneer ek snags wakker word, en die res van die huis slaap en dit doodstil is in die huis, is dit daar waar ek net by God se voete gaan sit het met trane in my oë oor my kind, en die ongelooflike nabyheid van God ervaar het. Sodra ek deur die een terugslag gekom het, het die volgende terugslag my getref. Op daardie stadium het ek vir die Here gevra om my te kom haal want dit alles het vir my te veel geword. Die Here het my net daar optel en vir my nuwe moed gegee om voort te gaan. Die Here is bewus van elke woord oor jou lippe. Al kry ons nie antwoorde nie, is Sy teenwoordigheid ons grootste troos. Daar is so baie wat n mens ervaar en beleef, jy sukkel om dit in n paar sinne te verwoord.
Ek het 4 kinders sou 5 gewees het maar miskraam op 16 week toe task Ek weer swanger en dis my seun wat Ek van God af gemeek het,hy is dadelik by my weggevat broeikas toe Groot fout met sy Hart en longe drs het gese as hy na 2 ure leef het hy n Klein kans op lewe so het dit ure aan gegaan en hul het gedink hy Gaan breinskade he maar ek het by God gesmeek en gehuil en gebid hy is vandag 29 Jaar n sang meneer hy toer met n orkes hy is daar vir kinders wat sukkel en musiek is sy passive met God in beheer is Nils onmoontlik nie
Baie baie dankie!!!
Ons groep pelle het vanaand hier by die see geluister na jou boeiende getuienis wat so opreg is. Baie dankie hiervoor.
Hi Linda,
Dit is net ‘n plesier. Dit is vir ons so groot voorreg om die boodskap met jou te kan deel.
Is daar iets spesifiek wat vir jou uitgetsaan het vandag?
Groete
Die Mosaïek Span
@@MosaiekKerk Beste Johan en die Mosaïek span, wat vir my uitstaan en waarmee ek kan identifiseer, is dat nadat my dogter op 22 jr aan die dood afgestaan het, en ook na my seun se erge skooltoer busongeluk waarin hy amper totaal verlam of dood was, dit die naaste aan God wat ek nog ooit was. Dit werklik gevoel asof my hart lewendig uit my liggaam geruk is. Wanneer ek snags wakker word, en die res van die huis slaap en dit doodstil is in die huis, is dit daar waar ek net by God se voete gaan sit het met trane in my oë oor my kind, en die ongelooflike nabyheid van God ervaar het. Sodra ek deur die een terugslag gekom het, het die volgende terugslag my getref. Op daardie stadium het ek vir die Here gevra om my te kom haal want dit alles het vir my te veel geword. Die Here het my net daar optel en vir my nuwe moed gegee om voort te gaan. Die Here is bewus van elke woord oor jou lippe. Al kry ons nie antwoorde nie, is Sy teenwoordigheid ons grootste troos. Daar is so baie wat n mens ervaar en beleef, jy sukkel om dit in n paar sinne te verwoord.
Dankie Johan.
Ek het 4 kinders sou 5 gewees het maar miskraam op 16 week toe task Ek weer swanger en dis my seun wat Ek van God af gemeek het,hy is dadelik by my weggevat broeikas toe Groot fout met sy Hart en longe drs het gese as hy na 2 ure leef het hy n Klein kans op lewe so het dit ure aan gegaan en hul het gedink hy Gaan breinskade he maar ek het by God gesmeek en gehuil en gebid hy is vandag 29 Jaar n sang meneer hy toer met n orkes hy is daar vir kinders wat sukkel en musiek is sy passive met God in beheer is Nils onmoontlik nie
Amen amen amen!!!!!!!!!
4th