Vetkoekpaleis episode 5, Frkkadel se bal

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 8 ก.ย. 2024
  • Frikkadel word die slagoffer van 'n sindikaat wat oorsprongklike wêreldbeker rugbyballe vir duisende rande aan onskuldige rugbyondersteuners verkoop.
    Die storie begin wanneer Frikkadel Delport sy eie take-away-besigheid begin, nadat sy werk personeel moes verminder. Hy huur vir hom assistente, met wisselende gevolge. Frik besef ook dat dit nie altyd so maklik is om jou eie besigheid te hê nie, veral nie as jy boonop ´n vrou het om gelukkig te hou nie!
    Het jy die episode geniet? Koop sommer die hele reeks! E-pos net content@sabc.co.za
    Visit our website www.sabc.co.za
    Like us on Facebook / sabcportal
    Follow us on Twitter / sabcportal

ความคิดเห็น • 29

  • @mariafourie7842
    @mariafourie7842 4 ปีที่แล้ว +13

    Wow, almal wat toe hullle 9 was toe hullle dit gekyk het Liked

  • @christinebaatjes5593
    @christinebaatjes5593 3 ปีที่แล้ว +10

    Oom Frik se"Hey, ons werk hier met kos" 😂

  • @belindabantham6667
    @belindabantham6667 ปีที่แล้ว +6

    Post the other seasons please !!!

  • @ingeamos367
    @ingeamos367 2 ปีที่แล้ว +3

    Die volle episode asseblief❤️❤️

  • @lindivorster8227
    @lindivorster8227 7 ปีที่แล้ว +14

    kan jy dalk asseblief season 3 opsit ek het dit so lank laas gekyk en dit bring baie memories.. ek smeek

    • @tiaanvanstryp6674
      @tiaanvanstryp6674 7 ปีที่แล้ว +1

      Ok maar is dit n storie

    • @lindivorster8227
      @lindivorster8227 7 ปีที่แล้ว +3

      Tiaan Van Stryp nee dit is ñ series... daar is 5 seisons en net 2 van die 5 is op you tube... maar dis ongelukig nie ñ storie nie.... as jy die episodes in die regte volgorde kyk dan volg jy ñ storie lyn

    • @marktoerien393
      @marktoerien393 7 ปีที่แล้ว

      Lindi Vorster hi

    • @eltonrooy6250
      @eltonrooy6250 6 ปีที่แล้ว

      Elton

    • @jacowilliams5116
      @jacowilliams5116 6 ปีที่แล้ว

      Lindi Vorster VN wt

  • @user-hi1yw4tv8t
    @user-hi1yw4tv8t 6 หลายเดือนก่อน

    Ek is Mal oor vetkoekpaleis 🎉🎉🎉😂😂😂😂

  • @TheRealCrusadingIdiot
    @TheRealCrusadingIdiot ปีที่แล้ว +1

    Post the whole episode you people who manage the damn channel

  • @petrusventer-ur2si
    @petrusventer-ur2si 7 หลายเดือนก่อน

    💯

  • @user-wi6fx3qp8r
    @user-wi6fx3qp8r 11 หลายเดือนก่อน +1

    😂😂😂😂😂😂😊😂😂🤣🤣🤣🤣😅😆

  • @chantemostert8570
    @chantemostert8570 7 ปีที่แล้ว +4

    SEASON 3 !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
    Hoelank moet ons nog wag😼😼😼😼😼😼😼😼😼😼

  • @henrelambrecht592
    @henrelambrecht592 ปีที่แล้ว

    Lekker funny

  • @rozannebotha6947
    @rozannebotha6947 4 ปีที่แล้ว +3

    😆😆😆🤣🤣🤣

  • @rengiuth5752
    @rengiuth5752 4 หลายเดือนก่อน

    Invisible Raster baster😂

  • @fearlessformidableferociou8623
    @fearlessformidableferociou8623 2 ปีที่แล้ว +3

    Wie gorrel jou dai 😂🤣😂

  • @user-pb2we3ob6w
    @user-pb2we3ob6w ปีที่แล้ว

    Ja KK nt op you tube jy Sal DT Dar kry

  • @bettieleroux7622
    @bettieleroux7622 3 หลายเดือนก่อน

    Oknie snortjie

  • @nevogoliath3412
    @nevogoliath3412 7 ปีที่แล้ว +3

    .hollo

  • @connielee7964
    @connielee7964 6 ปีที่แล้ว +3

    Worsie mask my lag

  • @cjdelport1072
    @cjdelport1072 5 ปีที่แล้ว

    lg

  • @alexandergous9838
    @alexandergous9838 5 หลายเดือนก่อน

    Kak