Is jy moeg gefight? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 21 ก.ย. 2024
  • Ek hoop jy het 'n lekker koppie koffie ☕️ saam jou op hierdie koue dag. Die Woord leer my dat soms is 'n vriend nader as 'n broer - so ek verwelkom jou as my vriend en wil hierdie video met jou deel. #koffietyd
    - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
    #MenorahTabernakel #FrikWeideman
    ***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
    Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
    * Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
    * Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
    * Besoek ons Webtuiste: www.menorahtab...
    * Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtab...
    - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
    Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
    1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
    2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
    (As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
    3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
    4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
    5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
    Shalom
    Menorah Tabernakel

ความคิดเห็น • 3

  • @christellejooste5799
    @christellejooste5799 วันที่ผ่านมา +1

    Dankie Frik ek seën jou en Amelia.Shalom

  • @dalena8727
    @dalena8727 วันที่ผ่านมา +2

    Dankie Frik

  • @annettejohnston1514
    @annettejohnston1514 วันที่ผ่านมา +1

    Greater is He who lives in me as in the world.
    1 John 4.4