ความคิดเห็น •

  • @simonschouteden328
    @simonschouteden328 4 ปีที่แล้ว

    lekker om jou weer te sien Thelani!

  • @RSA692
    @RSA692 ปีที่แล้ว

    Sal baie graag wil kennis maak met die ouer mense van die Langkloof. Veral van Tweerivier. Dis waar van my familie was en waar ek kleintyd baie vakansies deurgebring het. Ek hoop om binnekort weer daar 'n draai te maak