Duitsland kom help - Andre van den Berg

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 26 ก.ย. 2024
  • Siener van Rensburg oor Duitsland se hulp aan Suid Akrika soos interpreteer deur Ds. André van den Berg
    (Hierdie video word verskaf slegs as deel van geskiedenis)

ความคิดเห็น • 103

  • @fanievisser8628
    @fanievisser8628 3 ปีที่แล้ว +25

    Amen,ja ons dien ń groot lewende God.Alhoemeer begin ek sien dat God ons gaan verlos van hierdie vieslike Anc regering en ek loof en prys Sy magtige Naam.

    • @An3hAxWoTLK
      @An3hAxWoTLK ปีที่แล้ว

      Al wat Ek Sien is , is kersligies 😂😂 en been goeiers regret hulle 😂😂😂😂😂

  • @caspergroenewald1807
    @caspergroenewald1807 ปีที่แล้ว +4

    GOD wees ons genadig...ons bly op ons kniee!amen

  • @andreroos5825
    @andreroos5825 2 ปีที่แล้ว +12

    Ons boervolk moet homself help dis hoekom ons nou meer as ooit saam moet staan niemand gaan ons kom help nie,voorwaarts Boervolk

    • @noone-zm2rl
      @noone-zm2rl 4 หลายเดือนก่อน

      Ja well Dan moet ons boervolk bigen saam staan en all ons nonsense stop want op die oombluk Kan ons nie saam staan nie

  • @aldalambrechts6878
    @aldalambrechts6878 ปีที่แล้ว +6

    Amen dankie Heilige en Getroue God!

  • @vierkleursalwapper9592
    @vierkleursalwapper9592 3 ปีที่แล้ว +12

    Oom Siener het ver in die toekoms in gesien!

    • @afriquelesud
      @afriquelesud 6 หลายเดือนก่อน +1

      Hy het bloot vertel wat die Here hom gewys het. Die Here is die held in die verhaal.

  • @ockiestrydom7443
    @ockiestrydom7443 4 ปีที่แล้ว +21

    Reg deur Siener se gesigte was God, die volk en sy land altyd die op die voorgrond. Ware Godsman gewees.

  • @hugoscheepers4838
    @hugoscheepers4838 4 ปีที่แล้ว +19

    So sal die waarheid na vore kom!!!

  • @GoodVideos4
    @GoodVideos4 2 ปีที่แล้ว +9

    In the days of the Anglo-Boer War, Botswana and the Northern Cape was like a British barrier, to keep apart German South-west Africa and the Boere states. It makes me wonder if there were convoys sneaking across it, to bring supplies from German South-west Africa to Boere states. Then, hoping that they don't get caught by British patrols.

  • @koosbos1114
    @koosbos1114 4 ปีที่แล้ว +31

    Vir altyd n BOER.

  • @spacemuis
    @spacemuis 4 ปีที่แล้ว +17

    Ek vra Vader om daar te wees as die Vierkleur in Prieska gehys word en ek n man sonder wapens bewapen word volgens die profesie. Shalom Boervolk.

    • @dixi3150
      @dixi3150 3 ปีที่แล้ว +4

      Hoe durf jy "shalom" sê?
      Jy is 'n Afrikaner....nie 'n jood nie!

    • @mariadk127
      @mariadk127 3 ปีที่แล้ว +1

      Dixi mind your own business.

    • @spacemuis
      @spacemuis 3 ปีที่แล้ว +1

      @@dixi3150 ek is n Israeliet broer, ja dis nie net swart nasies wat verskillende stamme het nie, maar die wit blanke kokasiese nasies is ook verdeel in stamme, dit word net netjies van ons verberg want sodra ons uitvind ons is ook in stamme verdeel en versprei oor die aarde, sal ons weer bymekaarkom en ons Vader aanroep op Sy regte naam en Hy sal ons dan aanhoor en ons land genees. Wanneer Israel en Juda bymekaarkom in die laaste dae sal hul weer een word.

    • @TV-kp8xw
      @TV-kp8xw 2 ปีที่แล้ว

      @@dixi3150
      Hallo Dixie, dit is Nie my of jou of ons ouers Se skuld dat die KERK se begrip van die Skrif oor die jare wegbeweeg het van die Hebreeuse Bron ("ou" EN "nuwe" testament) deur n vergrieksde weergawe tot by n deurmekaarspul vandag nie. Dit was so voorspel, selfs deur DanïEL en Johannes..... MAAR
      Let op.... Al die verwysings Na "die laaste Dae".... Ons SAL Hom weer by Sy gedenknaam roep.... Dit KOM... VERSEKER....
      So... Joods, Judeër en Hebreeus is MYLE van mekaar verwyder.. As jy jouself in die konteks van die verstrooide "verlore" stamme Sien... Welkom.... Maar Sy Naam KON NIE JESUS OF CHRISTUS wees Nie.... JesaYAH en 49x in die "Nuwe Testament" is duidelik hieroor... MAAR ons herders het ons bitter Ver mislei Om Onder n KERK korporasie "HUL Nicea" god te aanvaar, EERDER as die God van die Skrif.... Of Dan die God van Abraham Isak en Jakob....
      Om DAARDIE God te ken MOET ons die HEBREEUSE gebruike en kultuur verstaan.... Let WEL!!! NIE die Joodse kultuur Nie.... Shabbat,Shalom, Messiah, Torah, Peshag,Boas, Yoshua, YAHshua ens. Het SOVEEL meer betekenis as wat Ek/ons vandag besef....
      Daardie begrippe help ons Om te verstaan waarom en HOE ons Sy bruid word, hoe Om die tabernakel te verstaan, hoe Om die gelykenisse in konteks te verstaan.... Want, Om Hom te verstaan, moet ons die konteks verstaan waarbinne ISRAEL gelei is.... En ons Skepper aan ONS Sy lossings plan bekendgestel het.
      Shalom

    • @janinevanniekerk7119
      @janinevanniekerk7119 2 ปีที่แล้ว +3

      Ek sal saam met my kinders daar wees om ons Vader te bedank vir ons versoenning, terwyl daardie 4kleur vlag gehys word en ons, ons beloofde land weer terug kon kry en in vrede en veiligheid voort leef.
      Ons mans vrouens en kinders moet net voor berei vir wapen hantering en oorlewing.
      Dis n ongemaklike tyd wat vir ons voorlê, voor ons weer gemak gaan beleef.
      HalleluJAH!

  • @WarrenJohnston-q9w
    @WarrenJohnston-q9w 27 วันที่ผ่านมา

    Duitsland kan homself nie eers help nie...

  • @johncoffee4708
    @johncoffee4708 7 หลายเดือนก่อน +1

    Die huidige Duitsland is self nou besig om te sink. Gelukkig is die woord reeds gespreek teen Engeland, maar tans is Duitsland in ñ baie swak posisie en kan homself nie ears help nie.

  • @johanspangler8317
    @johanspangler8317 ปีที่แล้ว

    Ons Koning Jesus sal ons nooit verwerp of in die steek laat nie
    Daar is niemand en niks Sy gelyke
    Aanbid Hom met jou hele hart jou hele siel en met jou hel verstand ,. Soek eers die Koning kryk en alles sal by gevoeg word

    • @afriquelesud
      @afriquelesud 6 หลายเดือนก่อน

      Ons laat Hom so maklik in die steek.

  • @elsabadenhorst9746
    @elsabadenhorst9746 9 หลายเดือนก่อน +3

    Niemand kom help nie, dit is n leun.

    • @StoriesfromSouthAfrica
      @StoriesfromSouthAfrica  8 หลายเดือนก่อน

      Dit is hoe Siener se visioene deur skrywers en mense gebruik word.

    • @afriquelesud
      @afriquelesud 6 หลายเดือนก่อน

      Is dit 'n feit??

  • @GoodVideos4
    @GoodVideos4 2 ปีที่แล้ว +10

    Aar, a few Seer van Rensburg predictions. He was like Nostradamus. Actually, it's a pity that Seer van Rensburg is not so well known outside the Boere community, like in the English speaking community. There are probably many such who haven't even heard of him. Be good if there could be more literature and videos about him in English.

    • @naturalcombinations
      @naturalcombinations ปีที่แล้ว

      There are books written it must just be published in English, maybe a publisher overseas will be interested oneday.

    • @francoisvanaardt1721
      @francoisvanaardt1721 ปีที่แล้ว

      th-cam.com/video/VQ-qQYFdGVw/w-d-xo.html

    • @nicolaasjansevanrensburg7543
      @nicolaasjansevanrensburg7543 7 หลายเดือนก่อน

      Corrrection please,He was known as oom ""Siener"" v Rensburg- 'Not seer v rensburg'😮

  • @johansnyman3926
    @johansnyman3926 หลายเดือนก่อน

    Ek het die spoorlyn oor gebou van af Aus n Lüderitz en my Baas is n Duitser Die treine loop glo my

  • @annamagriethachambeau6859
    @annamagriethachambeau6859 ปีที่แล้ว +1

    Amen Amen Amen

    • @An3hAxWoTLK
      @An3hAxWoTLK ปีที่แล้ว

      Jys Kak Dom , rrg amen ?

  • @kevinmorris3502
    @kevinmorris3502 หลายเดือนก่อน

    Gebore daar, Manchester, England, maar England, kry vir julle, for scorched earth, it's Kalma.

  • @afriquelesud
    @afriquelesud 6 หลายเดือนก่อน

    Het al gewonder of die DA se onlangse brief aan VSA en ander lande die eerste van die blou briewe was?

  • @GoodVideos4
    @GoodVideos4 2 ปีที่แล้ว +4

    Oh well, the Boere/Afrikaners themselves are of (or mostly and originally of) Dutch, German and French descent anyway. And, I've read actually more German than Dutch.

    • @StoriesfromSouthAfrica
      @StoriesfromSouthAfrica  2 ปีที่แล้ว +1

      In my case my great-great-great grandparents were of French (GGGFather) and Scottish (GGGMother) decent. They learned English as main language and later became Afrikaans speakers (original old Afrikaans)

    • @afriquelesud
      @afriquelesud 6 หลายเดือนก่อน

      40% Dutch
      40% German
      9% French
      8% Scottish
      and a wild party somewhere explains the rest

  • @petroshingalana8556
    @petroshingalana8556 11 หลายเดือนก่อน

    Amen and Amen 🙏 🙌

  • @spacemuis
    @spacemuis 4 ปีที่แล้ว +16

    Die Boervolk word wakker.

  • @delankruger7885
    @delankruger7885 5 หลายเดือนก่อน

    Duitsland gaan val voor Suid Afrika

  • @williemeyer9978
    @williemeyer9978 3 ปีที่แล้ว +7

    Amen,, 😅😁😁😁😁😁

  • @avicciimmxx8156
    @avicciimmxx8156 3 ปีที่แล้ว +9

    Wish I could believe Siener. Germany got so many problems of it's own.

    • @vierkleursalwapper9592
      @vierkleursalwapper9592 3 ปีที่แล้ว +8

      Dis hoekom ond dit GELOOF noem.

    • @alanaschutte3528
      @alanaschutte3528 2 ปีที่แล้ว +2

      A strong man has been elected in Germany, which was predicted by die siener, he is already stamping down on migrants, he according to die siener will make Germany great again, we have to have faith that this will happen, we are in Gods hands.

    • @tokkieandrews9988
      @tokkieandrews9988 ปีที่แล้ว

      Unfortunately Germany since the fall of the Berlin wall has been under communism. And had everything to do with the fall of white rule in South Africa ,Germany,USA,UK,Netherland,Sweden were the big players in this take over of ANC communist government in South Africa .

    • @elsabadenhorst9746
      @elsabadenhorst9746 9 หลายเดือนก่อน

      100%

    • @elsabadenhorst9746
      @elsabadenhorst9746 9 หลายเดือนก่อน

      @@vierkleursalwapper9592 sal nooit weer wapper in Afrika nie, miskien elders. Swart mense sal die blankes in teel tot daar niks meer van hulle oor bly nie. Kyk in die ander Afrika lande wat het gebeur met die blankes.

  • @rynhardtvanrensburg2187
    @rynhardtvanrensburg2187 4 ปีที่แล้ว +12

    Boermense stam af van Frankryk en Duitsland!

    • @mariannehoskens9019
      @mariannehoskens9019 3 ปีที่แล้ว +6

      En wat van Nederland...?

    • @rynhardtvanrensburg2187
      @rynhardtvanrensburg2187 3 ปีที่แล้ว

      @@mariannehoskens9019 , Boermense kom van Boergondie, julle liberale Afrikaners nie! Jul voorsate was die Amalekiete in Bybel wat verdeeldheid saai en moeilikheid skep wat jou liegbek boeke nooit sal se vir jou nie!Nou kan jy verstaan hoekom land in n gemors is met jul ellendige spul.

    • @rynhardtvanrensburg2187
      @rynhardtvanrensburg2187 3 ปีที่แล้ว +1

      @@louisbothma2491 , jy praat kak.Daar is in Duitsland n dorpie Rensburg,so min weet jy van ons mense.Sy voorgeslagte was Boermense joined was Amalekiete! Die Kodesa dokumente moet uitkom om jul ellendige liberale Afrikaners se verraad unit te wys,fan Gaan jy joy kop in skasmte laat sak.

    • @karlgiel8891
      @karlgiel8891 3 ปีที่แล้ว +2

      @@rynhardtvanrensburg2187 Paul Kruger was n Duitser, Kotze is Duits, 45% Nederlands 35% Duits en die res Frans.

    • @rynhardtvanrensburg2187
      @rynhardtvanrensburg2187 3 ปีที่แล้ว

      @@karlgiel8891 , jou Kruger was geen held nie.Al die liberale Afrikaner leiers het gesorg dat die land met sy goud, diamante en minerale rykdom kon uitstyg en meer as 10% ekonomiese groei behaal in 122jaar nie.Boermense was weerhou deur jul ellendige liberale Afrikaners om te regeer! So moenie jou Paul Kruger en kak Geskiedenisboeke aan my kom opdwing van daai ellendige verraaier nie.Boermense kom van Boergondië, Einstein!!!Boergondië was n magtige staat op sy eie jou liberale Afrikanertjie!!!

  • @frederickaallen9632
    @frederickaallen9632 3 ปีที่แล้ว +8

    Ons moet nie die s govt te veel inlig.....

  • @gerhardmeyer5801
    @gerhardmeyer5801 3 ปีที่แล้ว +2

    WAARHEID

  • @ubejhane1384
    @ubejhane1384 3 ปีที่แล้ว +2

    Rudie Roussou said Siener had grey hair at the age of 15. What nonsense he speaks. Amazing how many people believe him

    • @StoriesfromSouthAfrica
      @StoriesfromSouthAfrica  3 ปีที่แล้ว

      Premature greying is possible and some people may start to turn grey by age 20, but it is highly unlikely Siener was completely grey by the age of 15. I would believe that perhaps he started to turn grey by age 20 and possibly completely grey by age 25-30.
      Unfortunately many people twist facts to suit their own story and often tell whole lies. As access to much of the true history is Siener is limited it is easy for someone to add tails (tales).

    • @colinm2056
      @colinm2056 2 ปีที่แล้ว +1

      I can't see the relevance of the colour of his hair, but to be fair, I haven't been following the whole thing so I don't have the context.

    • @ritamedina-molina8550
      @ritamedina-molina8550 ปีที่แล้ว

      Your opinion and joke have a good laugh

    • @ritamedina-molina8550
      @ritamedina-molina8550 ปีที่แล้ว

      It is possible that you actually under severe stress het gray hair.its not the first time I heard that....please be a bit more respectful.that we will have difficult times ahead are guaranteed.dont think the black government will make is easy for the whites

  • @gerhardmeyer5801
    @gerhardmeyer5801 2 ปีที่แล้ว +1

    Die tyd is naby Elohim baie naby

  • @johndaniels571
    @johndaniels571 3 ปีที่แล้ว

    Blou is die EU. Duitsland se kleur is swart, oranje en rooi, blou is die EU. Ek dink dat die "Duitsland" se vision is meer met die EU te doen en nie net Duitsland die land. Kyk die kleur van die EU dis mos blou. En as ons vandag kyk, kan ons sien dat Duitsland is die sterkle land in Europa, die hof van die EU. Ek dink hy praat van n Duitsland waar Duitsland is die hoof van die EU wat blou is

    • @frederickaallen9632
      @frederickaallen9632 3 ปีที่แล้ว

      Siener het ook genoem wat hy noem moet in ons Volk bly ek dink enige een kan na die luister wat help dit? Ons is Vaders kinders...in Sy gees sal ons oorwin..my geoot oom Siener ...my bloed....

    • @a.j.kaastra1317
      @a.j.kaastra1317 2 ปีที่แล้ว

      Moenie dink dat EU die Boere ooit gaan help nie. EU is Satan. EU steun ANC. Duitsland sal sig moet los wrik van EU om die Boervolk te kan help.

    • @tokkieandrews9988
      @tokkieandrews9988 ปีที่แล้ว

      Hulle is ook NATO in die Ukraine se oorlog ,dit is hulle wat Putin van Rusland will uitroei ,want volgens Rusland Val Ukraine nog onder Rusland .

  • @vincentolsen1668
    @vincentolsen1668 ปีที่แล้ว +1

    Wat Gaan word van ucryn 🇺🇦?onthou Russia 🇷🇺 is nog die ROOI GEVAAR

    • @StoriesfromSouthAfrica
      @StoriesfromSouthAfrica  ปีที่แล้ว +1

      Dit hang af na wie se interpretasie mens kyk. Daar is mense wat glo dat Rusland Engeland gaan vernietig en dat tussen Duitsland en Rusland hulle die sterkste europese lande gaan word. Volgens 'n paar mense wat hulle eie interpretasies gemaak het van Siener se visioene gaan Rusland dus Ukraine heeltemal oorneem.

  • @mikespencer4922
    @mikespencer4922 ปีที่แล้ว

    I think ou Oom Siener was into malpitte mampoer, and his son inlaw who supposedly interpreting his visions was smoking some really good shit.

    • @Israeliet777
      @Israeliet777 10 หลายเดือนก่อน

      Moet nie eendag dink jy gaan saam met die Boervolk wees nie. As jy so kan praat van jou naaste, is jy nie deel van die Boervolk. Klaar gepraat!

    • @noone-zm2rl
      @noone-zm2rl 4 หลายเดือนก่อน

      Jy het seker klip hard op jou kop Geval to jy Klein vas ne

  • @ubejhane1384
    @ubejhane1384 3 ปีที่แล้ว

    Rudie Roussou said Siener van Rensburg had absolute grey hair at the age of 15. I think he is talking nonsense again