Ep. 11 | Daar is nog hoop vir Wes-Europa

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 19

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 2 หลายเดือนก่อน +3

    Die knap jong man gee mens hoop

  • @wpduplessis251
    @wpduplessis251 2 หลายเดือนก่อน +2

    Heel toevallig op hierdie gesprek afgekom. Baie insiggewend!
    Dankie!

  • @stephaniestylianou2368
    @stephaniestylianou2368 2 หลายเดือนก่อน +2

  • @anetbarrie3807
    @anetbarrie3807 2 หลายเดือนก่อน +2

    Uitstekende onderhoud ‼️

  • @Michaelfrikkie
    @Michaelfrikkie 2 หลายเดือนก่อน +2

    Dankie vir 'n lekker gesprek! Oudio Boeke het 'n nuwe wêreld vir my oopgemaak - as ek my ouddio boek biblioteek moet uitpak in 'n regte boekrak sal dit nogal mooi lyk. Uit ervaring is dit nie in almal se smaak om geskiedenis, wetenskap en filosofie te lees nie. Tog, dit is kern belangrik in 'n wêreld waar die Liberaal Demokratiese Utopia vinnig besig is om in 'n Huxliaanse Distonia te ontaard.

  • @ElmaPotgieter-p8v
    @ElmaPotgieter-p8v 2 หลายเดือนก่อน +2

    'n Kitskyk na ons Afrikaner- herkomsgeskiedenis - die wel en weë van ons Europese voorouers ...
    boeiend ...
    Maar dan ook... Hoe gaan ons toekoms lyk...
    Moenie ophou met Wêreldwys nie Jaco en kie...

    • @JacoKleynhansSA
      @JacoKleynhansSA 2 หลายเดือนก่อน

      Dankie. Ons maak so!

  • @KobusOlivier
    @KobusOlivier 2 หลายเดือนก่อน +1

    Ek wens hierdie gesprek kon langer gewees het. Baie lekker geluister.

  • @troy1709-h5f
    @troy1709-h5f 2 หลายเดือนก่อน +1

    Puik! Dankie!

  • @erichjacobs809
    @erichjacobs809 2 หลายเดือนก่อน +1

    Ek geniet hierdie gesprekke verskriklik baie!

    • @erichjacobs809
      @erichjacobs809 2 หลายเดือนก่อน

      Ek was Maart in Florence en het voor die Dawid beeld gestaan, dit het my asem weggeslaan en ek het knop in die keel gekry. Daar is net iets aan hierdie kunswerke wat ek nie in woorde kan sit nie en dis so goed vir die siel om dit te sien en weer trots te kan wees op die Westerse beskawing soos ek dit ken en onthou

  • @paulmaritz1723
    @paulmaritz1723 2 หลายเดือนก่อน +2

    Ek het natuurlik bedoel Protestantse Reformasie 🙃

  • @ludwigchristiankaempffer7932
    @ludwigchristiankaempffer7932 2 หลายเดือนก่อน +2

    Doen julself ń guns en gaan maak ń draai in Trier naby aan die Grens na Luxemburg waar Marx ook geleef het en groot romeinse kultuur

    • @JacoKleynhansSA
      @JacoKleynhansSA 2 หลายเดือนก่อน +1

      Sal op 'n volgende besoek aan Europa 'n plan maak om daar uit te kom.