Meer as grond | Anton Pelser

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 1 ส.ค. 2022
  • Landbou is afhanklik van verskeie bronne van energie om voedsel en vesel te vervaardig. Met die huidige uitdagings sal boere, en die landbousektor in die geheel, slim planne moet beraam om meer doeltreffend te boer.
    Lynette Francis-Puren het by Anton Pelser van Astro Boerdery, geleë in die Hendrina-distrik, gaan kuier. Benewens die saaiboerdery, is daar ook ’n Angus-stoetery wat ywerig bedryf word. Hulle gesels kopstukke oor energiekwessies en wat die toekoms kan inhou.
    Anton Pelser sê, "sy groot liefde is daar waar die ysters loop". Kyk hiér.

ความคิดเห็น •