KN Verslag: Al meer Suid-Afrikaners wil emigreer

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ส.ค. 2018
  • KN Verslag: Al meer Suid-Afrikaners wil emigreer
    Kirsten van Jaarsveld berig oor syfers wat wys daar is ’n toename onder mense wat wil emigreer. Lourensa Eckard en Pieter-Louis Myburgh bespreek die onderwerp.
    Wees deel van kykNET se TH-cam-kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • บันเทิง

ความคิดเห็น • 16

  • @yuppieNL
    @yuppieNL 3 ปีที่แล้ว +3

    In Nederland is ons broeders altijd welkom! Wij is jullie lief!

  • @christiaan6488
    @christiaan6488 4 ปีที่แล้ว +5

    Ek het ge-emigreer. Beste besluit ooit.

  • @elizejansevanrensburg6688
    @elizejansevanrensburg6688 5 ปีที่แล้ว +7

    Ons moet hul nie hul sin gee nie,dis ons land ook.En God sal saam ons veg vir ons land,Amen
    😇🙏👑

    • @talmagejordaan6957
      @talmagejordaan6957 4 ปีที่แล้ว

      Gebed vir ons wat agterbly.God sal ons deurdra.Hy is n God van wonders....amen

  • @lionelbekker3590
    @lionelbekker3590 4 ปีที่แล้ว +2

    I am so glade I made my move 12 years ago. SA is poked sadly but it’s true.

  • @smilysmile28
    @smilysmile28 5 ปีที่แล้ว +2

    Dis glad nie verbasend nie. Die Brein drein is besig om te gebuer.

  • @autobotdiva9268
    @autobotdiva9268 4 ปีที่แล้ว +1

    Gosh who is in charge of this mess?

  • @robert8552
    @robert8552 4 ปีที่แล้ว +7

    Wonder wat se^ FW de Klerk en die JaBroers nou?

    • @christiaan6488
      @christiaan6488 4 ปีที่แล้ว +1

      Robert Niks in Afrikaans nie.

    • @robert8552
      @robert8552 4 ปีที่แล้ว +1

      @@christiaan6488 skuus - neem kennis!

    • @johnlamb3101
      @johnlamb3101 3 ปีที่แล้ว

      Sitting with their huge pensions and accepted massive bribes from the Americans etc to hand ZA over to the thugs of this world in the name of democracy. What would they care about you and me? Zulch, nothing, zero.

  • @danielfoley946
    @danielfoley946 2 ปีที่แล้ว

    Ek het daai besluit gemaak 17 jaar gelede, die beste besluit ooit. Suid Afrikanners is moeg, en is bewus van wie is bly oor die besluite.