45) Wag op God! (Volledige Erediens) Gen 40 Ps 105 Ds Gustav Opperman

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 11 พ.ย. 2024
  • Bron: Prk Gen 40
    Lees Gen 40; Ps 105:1-22
    Teks 40:14a Hou my tog net in gedagte ....
    Tema: Wag op God
    Psalms: 105:5,6; 42:6,7; 48:4,5; 130:3,4
    Agtergrond tot die preek:
    Hou my tog net in gedagte!
    Geliefdes, hoeveel keer het u nie al so uitgereik nie?
    daar vanuit u persoonlike gevangenis?
    die lewensgat waarin u lê?
    Hoeveel keer het u nie al u vingers deur die tralies uitgesteek nie
    na vriende ... na familie ... na verbygangers ...
    na u predikant ... wie ook al ...
    en gevra ...
    Hou my tog net in gedagte!
    Musiekbesonderhede:
    1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning:
    Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za
    Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers
    2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank)
    3) Outro Music: Music used in this video obtained from TH-cam Audio Library. With thanks and appreciation:
    Opus One Creative Commons Attribution 4.0
    Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. creativecommon...
    Artist: audionautix.com/
    Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: bit.ly/3HTholb
    Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.
    Kontakbesonderhede:
    Ds Gustav Opperman: +845034886 eposadres: gustavopperman@gmail.com
    Ina Opperman: +836502186 eposadres: reformeer@gmail.com
    Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes.
    Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria.
    Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering.
    Besoek ook ons webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word.
    Ons versprei Ons video's ook op TH-cam, Faceboek, WhatsApp en Telegram.
    Ons Woorde uit sy Woning TH-cam-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons TH-cam-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer.
    U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van:
    FNB Spaarrekening/Savings Pocket
    Rekeninghouer: Philippina Opperman
    Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi
    Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou TH-cam wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding.
    Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die reeks: Onse Kategismus vir Kinders:
    Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account
    Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952
    Bankkode: 260346
    Swift kode: FIRNZAJJ
    Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons groot projek: Onse Kategismus vir Kinders. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank.

ความคิดเห็น • 2

  • @andriestheunissen9525
    @andriestheunissen9525 หลายเดือนก่อน

    Dankie Ds. vir hierdie preek dit het so tot my hart gespreek en my versterk in my lewe in Jesus Chrstus

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 หลายเดือนก่อน

    Amen!!