My eerste wat ek die liedjie hoor en my trane rol. Het so twee dae gelede nuus gekry van my dokter maar ek weet God het die laaste se. Op sy tyd en nie mens se tyd nie. Ek het so baie deur mekaar gevoelens maar ek weet my God is besig met my groot getuie en dat ek vir n tyd soos die geroep van hy versterk my. Met lofsang in my hart sal ek die stryd stry en volhard tot die einde.
@zanka, you're a kind and beautiful soul. May God carry you very close to His heart through your journey. May you never be alone in which ever battle you have to fight....😢❤
Fight the good fight, run the race, press toward the mark of the high calling. You are chosen, you are called, you are so loved. Isaiah 41:10, Psalm 23
Halleluja dank my vader .ooh yes ek.is geroep vir n tyd soes die.wow dankie Here vir u genade wat my gedra het deur al die storms van my lewe het u my gedra
Ek het vanoggend wakker geword deur die genade van die Allerhoogste. Ekt wakker geword uit 'n droom wa ek voorsing met die kerk rondom my, al wat ek kn onthou is ek wat die die chores sing van die lied en die laaste deel van die lied, en my Stiefsuster /sister in die Here wat heel geirriteerd skree uit die skare, nee Elize jy kn mos maar nou op hou. Terwyl 'n ander sister vir haar sê hoe kn sy soe sê almal is dan weg gevat deur die lied en sy wens syt vroeër gekom na die saak om die hele lied te ge hoor het, na dai het ek nog net twee keer die laaste deel van die lied gesing en die lied klaar gemaak, in die droom was ek so gevul van die Heiligegees en die volk wou aan gaan want die atmosfeer was heilig, ek was benadeel deur my Sister met die hulp van die vyand, en ek besef jy moet die Vyand nie eers hearing gee nie, die Gees van God sal sê reg nou gaan ons oor, nie stop oor die mense wat gebruik word deur die vyand nie. Hierdie lied het 'n boodskap en ek het dit weer geluister van voor Sis Alvira en die Here, here seën jou ingang en jou uitgang, jy is die kop en nie die stert nie!!!
Onlangs het ek en my pa deur n moeilik tyd gegaan in mei 2024 sterf my broer se vrou,n maand later sterf my broer toe my stiefma my pa was 15jaar met die tannie getroud gevoel soos in 2008 wat ek my ma verloor het en my oudste broer sterf einde Aug 2024 dus nou net ek,my pa en jonger broer oor van n gesin wat 5 seuns en n ma en n pa gehad het,maar die GENADE VAN DIE HERE HET ONS GEDRA WANT ONS IS GEROEP VIR N TYD SOOS DIE.

Its only tears for this worship thank you God we are called for times like these amen glory to god
“Ons is geroep vir n tyd soos die.”This is a powerful song😭😭😭😭🙏🏽🙏🏽🙏🏽thank u lord
Danki here lied was geseen en vol bemoedigende 🙏🙌🙌🙌🙌
Baie mooi STUNNING 👏👏👏ek huil wanneer ek die song luister
Halleluja dank my vader .ooh yes ek.is geroep vir n tyd soes die.wow dankie Here vir u genade wat my gedra het deur al die storms van my lewe het u my gedra
Die lied tref my diep..sowaar...Dankie Jesus
BEST SINGER I HAVE EVER SEEN
Die lied tref my😭 want ek is nie waar ek wil wees nie, maar ek weet God is in dit met my 🙏Test will become my testimony🙌🙏FAITH
Die lied is so n bemoeding Amen sus 🙌🙌
Amen dankie here vir U genade
Ek het vanoggend wakker geword deur die genade van die Allerhoogste. Ekt wakker geword uit 'n droom wa ek voorsing met die kerk rondom my, al wat ek kn onthou is ek wat die die chores sing van die lied en die laaste deel van die lied, en my Stiefsuster /sister in die Here wat heel geirriteerd skree uit die skare, nee Elize jy kn mos maar nou op hou. Terwyl 'n ander sister vir haar sê hoe kn sy soe sê almal is dan weg gevat deur die lied en sy wens syt vroeër gekom na die saak om die hele lied te ge hoor het, na dai het ek nog net twee keer die laaste deel van die lied gesing en die lied klaar gemaak, in die droom was ek so gevul van die Heiligegees en die volk wou aan gaan want die atmosfeer was heilig, ek was benadeel deur my Sister met die hulp van die vyand, en ek besef jy moet die Vyand nie eers hearing gee nie, die Gees van God sal sê reg nou gaan ons oor, nie stop oor die mense wat gebruik word deur die vyand nie. Hierdie lied het 'n boodskap en ek het dit weer geluister van voor Sis Alvira en die Here, here seën jou ingang en jou uitgang, jy is die kop en nie die stert nie!!!
Amen baie lief like bemoedig Amen🙏😭😭
Die lied bring my na ń Baie mooi skrif❤😊
My trane rol dis so n mooi lied
Wonderful Jesus
Dankie my Jesus amen
Amen ons bid viju my suster Strkte
Yoh k kan die song oor n oor luister is n wonderful lief rerig tel n mens veral as k so down Voel dankir
So waar im in love with this song
Wow thank you Jesus❤❤❤
Glory u is blessed
Onlangs het ek en my pa deur n moeilik tyd gegaan in mei 2024 sterf my broer se vrou,n maand later sterf my broer toe my stiefma my pa was 15jaar met die tannie getroud gevoel soos in 2008 wat ek my ma verloor het en my oudste broer sterf einde Aug 2024 dus nou net ek,my pa en jonger broer oor van n gesin wat 5 seuns en n ma en n pa gehad het,maar die GENADE VAN DIE HERE HET ONS GEDRA WANT ONS IS GEROEP VIR N TYD SOOS DIE.
Thank you lord 🙏🙏❤❤
Dankie Here, die lewe is nie altyd maklik nie maar ons is dankbaar Vir dit wat die Here Vir ons doen.❤ Ons is geroep vir 'n tyd soos die.
Ons is nie waar ons wil wees nie, maar ook nie waar ons was nie❤
Amen danki Here
Here u het die vrou gedra Amen 🙏🙏🙏🤲🤲🤲👏👏👏
😇🙌🙏✨Amen, Hallelujah
Pragtig sus onder di salwing🙏
Amen sus kragtig
As x na di lied luister wow amazing
Dankie Jesus
Amen dankie my here❤
Awesome ❤❤❤
🙌🙌
Die song mooi❤❤
😢❤🙌🏼🙏🏽
Prys Die Here... n Mammie het die lied by haar baba se bgrafnis gsing....Here ek prys U vir daardie Mammie😭💔💔💔♥️🙏❤️🌹
Preach !!!!!!!!!
Halleluja.
🙏🙏❤️❤️❤️ love u
Sus jys regtig n Groot Inspirasie vir my persoonlik
😭😭😭😭😭😭jesus
❤❤🙏🙏
😢😢😢😢❤❤❤❤❤❤
🙏🙏
Stunning
Wonderfull ❤
Lyrics please
Amen.
Geseend sis dis salwend
Can someone please telle What "Geroep vir n tyd soos die" mean or what basically the song says
We are called for a time such as this/now.
Yes Girl 🎉🎉🎉Amen
👌
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
❤❤mooi
Who is she
Jesus U genade alleen
Baie baie kragtige belofte
annie
😂😂😅🎉
D
Dus kragtig,u sing DT onder Di salwing
As x na di lied luister wow amazing