I watched every single vid of you guys ,it’s currently passed 3 in the morning. I appreciate your honest content guys. And don’t forget get what you said my guy (in the white) to get up every day like a father to build a better life and support your family ❤
Awe wit manskup ek like die newe set up bru van my. Keep doing big things keep growing my ma se kint salute vani kaap af twee duime Vir jou 👍👍 .. kry Vir die twaalf op jou show. Send the link of the diss track you talking about please Mr V
Respect madalas 👑keep it up gents... Naai kwaai 👌
Salute 28 mybru waa is die lollie en die wit pyp dan moeni change nie man...wies nog altyd julle self..maak toe 28
Geloof dota. My bru ons Roek mos nie meer nie. 🫡🫡
Noma.....ma die manne moet level climb Baie private nou
I watched every single vid of you guys ,it’s currently passed 3 in the morning. I appreciate your honest content guys. And don’t forget get what you said my guy (in the white) to get up every day like a father to build a better life and support your family ❤
And I stumbled upon your Chanel earlier this morning 😂🎉
Cheers mate. Appreciate it a lot
@@agterindiehok no problem boet
Is KNFLKT 🔥 dankie vir die mention ouens. Yoh os appreciate it baie leaders
Hulle moet ytstiek by It Ends Year 2
Altyd. Wat julle doen is n moerse goeie voorentoe kyk vir ons kultuur! Did special om deel tewees van die era
Praat julle van Young Criminal 1836? Dai bru van Lamberts Baai? Hy ko lekke deur
Ja Dai ouens is ani brand! Dais gangster rap ma onse way nie die way America Dit doen nie
Ja Dai ouens rap gangster rap. In onse manier. Hulle wili soos America uit kom nie.
Way way...die hok overseas dan Julle Baie still
way bvm. die spanga is oop ini bos slatini. werke staa nie stil nie. ma hulle gan kom boeta.wet
Die silver en goud Kom like deur
Awe wit manskup ek like die newe set up bru van my. Keep doing big things keep growing my ma se kint salute vani kaap af twee duime Vir jou 👍👍 .. kry Vir die twaalf op jou show.
Send the link of the diss track you talking about please Mr V
th-cam.com/video/RRFXpBzobv8/w-d-xo.html
Dai is die link boeta
Yases mybru dai is mos wat j n diss number call fok it . Salute dankid viri link my ma se kint , se Vir heinie ek se salutaz vani kaapstaad
Kry ju learners voor j vir my Wil ry
Way ons soek hulle wat license het 😂😂😂 watse learners
@@agterindiehok temple Boys maak kak nu ini kaap. Hoor hulle een van Dai laaities gestiek vrydag.
@@BOoMbap3 ons het gehoor ja
@@agterindiehok kak gedagte, plus is in hulle hometown.
@@BOoMbap3 wiet jy hoekom hy gesteek is?
Bly weg van Battle Rap
Hoe bedoel die boeta Dan nou?