Vrou staan op uit die dood

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 18

  • @SarieDuToit
    @SarieDuToit หลายเดือนก่อน

    Dankie vir hierdie wonderlike boodskap HalleluJAH

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 ปีที่แล้ว

    Yes!! GOSPEL MUSIC UTTERS IN THE PRESENCE OF THE LORD!! GLORYYYY!!!!!

  • @riettemendol4719
    @riettemendol4719 ปีที่แล้ว

    Wonderlike fantastiese boodskap was dit vir my en ek vra vir volle genesing vir haar pragtige hande! Ek weet nou onomwonde waar my foute lê en ek gaan dit toepas met mening!! Baie baie dankie!!✝️✝️✝️💞💞💞🌷🌿

  • @frikkiesmit327
    @frikkiesmit327 ปีที่แล้ว

    Dis ware woorde my tannie!!! Amen amen en dankie Jesus!!!!!!

  • @dawnderks-alzheimerstalks
    @dawnderks-alzheimerstalks 2 หลายเดือนก่อน

    Bid vir my verhouding met Die Here 👏🏻

  • @frikkiesmit327
    @frikkiesmit327 ปีที่แล้ว

    Wow tannie!!!! Awesome getuienis!!!

  • @charmainevandermerwe5868
    @charmainevandermerwe5868 ปีที่แล้ว

    Amen!!

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 ปีที่แล้ว +1

    Dankie!! Soooo waar! Ek lees ook graag die Amplified Bybel. Geniet dit soooo!! Die Here is so wonderbaar! Mens het nie n groot genoeg woordeskat om Hom lof te bring vir al Sy wonder dade aan ons nie. Ek is weduwee. Ek sê altyd, Here, ek sit op U voet en hou aan U been vas, net soos my Pa met my gedoen het as kind...dankie Here, dat U nooit weggaan nie....

  • @williamkaswarie940
    @williamkaswarie940 ปีที่แล้ว

    Amen 👏 mag u ook vr my en my gesin en families en vriende bid en sowel vr hile wat Nog nie byri Here Jesus Christus is nie Amen 👏 God se rykste seen 👏

  • @rianaroux2825
    @rianaroux2825 ปีที่แล้ว

    Baie dankie vd wonderlike programme. Ek leer so baie!

  • @nickypaulsen2711
    @nickypaulsen2711 2 ปีที่แล้ว

    Prys die Here
    Aan God al die eer
    Dis die Waarheid
    Dit maak ons vry
    God laat Ons altyd Triomfeer .
    Ons heers deur een Jesus Christus want ons het ontvang oorvloed van genade en geskenk van geregtigheid.
    Geseend is jy.

  • @joshuamuller5483
    @joshuamuller5483 ปีที่แล้ว

    ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤!

  • @hanneliekoekemoer9441
    @hanneliekoekemoer9441 2 ปีที่แล้ว

    Amen GOD IS SO GOED EN GROOT

  • @emmiestegmann2997
    @emmiestegmann2997 2 ปีที่แล้ว

    Wow. Ek leer baie vanoggend by hierdie vrou. Ek stuur dit vir my kinders en vriendinne.

  • @Lianel402
    @Lianel402 ปีที่แล้ว +1

    Anita Ferreira se kontakinligting asb…

  • @elisabethlourens6626
    @elisabethlourens6626 หลายเดือนก่อน

    WAAR IS DIE BELOOFDE KONTAK INFO!!!!!!

  • @amandafourie2024
    @amandafourie2024 5 หลายเดือนก่อน

    Woman is not supposed to be Pastors according to our Bible. Please give me your imput. Thanks