Oh Shenandoah

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ก.ย. 2024
  • Affie-koor o.l.v. Hannelize du Plessis, 2004 (Koor van die Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria)

ความคิดเห็น • 6

  • @Wildebees1982
    @Wildebees1982 4 ปีที่แล้ว +2

    Baie dankie vir die video, Dirk. Ons het die in 1996 in my standerd 6 jaar ook gesing, onder die leiding van Hannelize en Gisela. Ons het daardie jaar deur Europa getoer en die in die kapelle daar gesing. Was ń ongelooflike belewenis. En hier sit ek vandag in Kanada en luister na die Choral Choir op die radio op ń Sondag oggend toe hulle Shanendoah speel (opgevoer deur ń koor uit Vancouver). My onmiddelik terug gevat na die koor dae, wat wraggies die lekkerste deel van hoërskool was.

    • @dirktaljard4004
      @dirktaljard4004 4 ปีที่แล้ว +1

      Anthonie, baie dankie vir jou rekasie. Ek was vir 'n hele paar jaar die koororganiseerder. My twee seuns was ook in die koor. Beide het die geleentheid gehad om saam met die koor oorsee te gaan.

  • @Reensification
    @Reensification 6 หลายเดือนก่อน

    Trots dat ek in 2004 kon deel wees van die Choir Olympics. Medalje staan in my kantoor.

  • @ilanarappard3656
    @ilanarappard3656 3 ปีที่แล้ว

    Sien die post sê 2004? Nee. Dié was vroeër. My broer was deel van die koor wat dié gesing het. Gee my hoendervleis elke keer. Love Affie kore ❤

    • @dirktaljard4004
      @dirktaljard4004 3 ปีที่แล้ว

      Illana, baie dankie vir jou kommentaar. Die lied het op die 2004-CD verskyn, maar die CD het ook opnames ingesluit wat voor 2004 gemaak is. Ek het dit nie so verduidelik nie.

  • @PATRIOT0111
    @PATRIOT0111 2 ปีที่แล้ว

    Hallo leden van het Affiekoor. In 2004 hebben jullie een concert gegeven in de RK kerk te RIJSSEN. Enkele leden hebben toen bij ons in huis geslapen. Mijn vraag is, zijn er nog video opnames van dit optreden? ik zou ze graag ontvangen. Groet Gertjan Meulenkolk