Geen Helmut Lotti (verdienstelijk) en geen Andre Rieu (live in Zuid-Afrika, ontroerend) en zeker geen Jim Reeves (nice try, but hoe dan ook…), maar dit is wereldklasse!
Zo mooi. Het is alsof wij in Nederland met zoveel mooie liederen niet eens eigen liederen hebben die je in je leven blijven na staan. Het is makkelijk om Afrikaan te lezen, horen en begrijpen, in geschrift of in film. Vraag mij alleen af kunnen de mensen daar ook nog steeds hun ooit moedertaal begrijpen? Salut
As a Swede, anytime I hear Afrikaans it feels like I'm having a stroke. I feel I should understand it, and I kinda do, but not completely. Despite this. I love this song. It has gone on repeat since I found it when I researched the treaty of Vereeniging. Nice video as well. Consider making your language more like Swedish, or less like it though. (Obviously joking):P
Daar is min liedjies wat mens so eg Suid-Afrikaans laat voel soos "Sarie Marie". Ons het 'n pragtige land, met pragtige mense en 'n pragtige erfenis. Die weergawe is super cool. Welgedaan!
Vandag vir die eerste keer in die kar op Pta FM gehoor en oombliklik daarvan gehou. Het dit al 5 keer geluister vandat ek tuis is. Uitstekend! Lirieke is fantasties en musiek het baie energie én emosie. Doen so voort!
you would not expect it but you can ask any student that was part of a student union and they will know the lyrics to this song, no matter what age they are.
+Renier Viljoen Baie dankie dat jy gekyk het en die musiek waardeer. Ek is bly jy hou daarvan! Kyk uit vir my volgende musiek video wat binnekort vrygestel word
Hoi! Helaas ken ik niemand persoonlijk :/ Ik heb een mail gestuurd naar DWDD... dat televisieprogramma is waanzinnig populair en er treden altijd veel beginnende artiesten op (dwdd.nl). Ik denk dat jouw optreden heel geschikt zou zijn. Ik hoop dat ze antwoorden. Wat betreft podia: volgens mij zijn de Melkweg (www.melkweg.nl/en/) en Paradiso (www.paradiso.nl/web/English-Agenda.htm) het populairst. Of anders het theater in de stad waar ik woon! (www.zaantheater.nl/) :D Ik zit in ieder geval op de eerste rij! Trouwens... misschien dat het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam iets voor je kan betekenen: www.zuidafrikahuis.nl/af/ Ik denk dat zij ook wel eens optredens hosten. Succes, ik hoop dat dit helpt :)
stunning song en jou stem is great! die video beteken net niks vir my nie..dis redelike diep lirieke van huimwee en die video doen dit geen justice nie. ek luister graag, sonder om te kyk.
Vreeslik baie dankie dat jy gekyk het en die postiewe terugvoer. Ek wou juis he die klem moet meer om die lirieke en musiek wees. Die video is bloot n platform daarvoor.
Jih hoe in die lewe vat julle ‘n ikoniese lied en maak dit net ‘n miljoen keer beter?! Hierdie is amptelik my gunstelling Afrikaanse song op die hele TH-cam!
@@LennieMuller hi Len. Dis baie cool dat Stef dit gedoen het. Ek geniet jou musiek en jou weergawe is uitstekend! Ek het net verlang na Stef se oorspronklike toe ek hierdie hoor en kon dit nêrens opspoor nie. Ek het destyds 'n CD gehad met die lied op maar hy het weggeraak in my swerwe. Sterkte met jou musiek! Ek wag in spanning vir die volgende release.
+Len Muller Ek lees verder aan onder die kommentare jy sê George Ezra se video idee is opsetlik gebruik, en in daardie geval sou dit mooi wees indien julle in die beskrywing van die video ten minste bietjie melding daarvan gemaak het. Indien 'n skrywer dit gedoen het sonder om die oorspronlike outeur te noem sou dit plagiaat wees. A nee a, nou verloor jy 'n aanhanger want as dit die manier is wat Suid Afrikaanse kunstenaars hulle publiek vermaak deur onoorspronlike nabootsings te versprei, wil ek daarmee niks meer te doen hê nie. Ek stel voor jy leer jou Publisiteits- en Bemarkingsagentskap (STARBURST) 'n les deur hulle oor die vingers te tik. Dit is ONOORSPRONLIKE werk wat na rowery lyk.
+eduard smith Baie dankie dat jy gekyk het en vir jou comment. Jammer jy voel so daaroor. Is hierdie erger as mense wat ander mense se musiek "cover" op TH-cam? Soos genoem is dit bloot n homage van die oorspronklike in Suid-afrikaanse stil. Dit lig eintlik die goeie werk wat hul gedoen het uit. Ek dink dis n goeie voorstel om dalk iets in die beskrywing te plaas. Ek sal dit so deurgee aan Duck Soup Productions wat die video gemaak het. Starburst is dus nie aanspreeklik nie.
mooi man niet slecht ,ek verstaan goed no prob ,feyenoord kampioen 2023,go sarie
Afrikaans bly een van die mooiste tale ter wêreld.
Ek stem saam!
Geen Helmut Lotti (verdienstelijk) en geen Andre Rieu (live in Zuid-Afrika, ontroerend) en zeker geen Jim Reeves (nice try, but hoe dan ook…), maar dit is wereldklasse!
Schitterend lied, dat men Nederland helaas alleen nog maar in bejaardenhuizen hoort. Hulde😘😘😘
Geweldige reactie! Heel erg bedankt! Welvaart en vrede
Stef Bos met een artiest die ik eens helemaal ga checken.. Ek is bly ek het hierdie klein juweel raakgeloop 🙂
Very unexpected! Your cover still respects the original while bringing an entirely new feel to it.
Die twee manne doen di ou liedjie uitstekend GOED!
Baie dankie Die 🙏🙋♂️
Dis fantasties dit laat my verlang...
2021 and after everything...still listening to this song.
amazing thank you so much!
Zo mooi. Het is alsof wij in Nederland met zoveel mooie liederen niet eens eigen liederen hebben die je in je leven blijven na staan. Het is makkelijk om Afrikaan te lezen, horen en begrijpen, in geschrift of in film. Vraag mij alleen af kunnen de mensen daar ook nog steeds hun ooit moedertaal begrijpen? Salut
So legend van n song... thx vir die lekker vibe... 7 years still loving it.
Die Beste weergawe van die ou volksliedjie!
Welgedaan!
Regtig lekker op die oor en die voet wil net by die ritme hou!
Baie dankie Bullie! Bly jy geniet dit!
Listen to this song on repeat in the car from London to Manchester. Jou musiek kook!
As a Swede, anytime I hear Afrikaans it feels like I'm having a stroke. I feel I should understand it, and I kinda do, but not completely. Despite this. I love this song. It has gone on repeat since I found it when I researched the treaty of Vereeniging. Nice video as well.
Consider making your language more like Swedish, or less like it though. (Obviously joking):P
Thank you very much for listening! Glad you enjoy it!
Ha ha ha, so bek moet jêm kry! Well said!
Wow - damn good lads….! I’m in, I’m play’n it like this!
Heel mooi❤️❤️❤️
Daar is min liedjies wat mens so eg Suid-Afrikaans laat voel soos "Sarie Marie". Ons het 'n pragtige land, met pragtige mense en 'n pragtige erfenis. Die weergawe is super cool. Welgedaan!
Beautiful version of this traditional song. Loved it!
Nope sorry, I’m not buying it. I don’t speak a word of Afrikaans. But I’ve heard songs of that language that have moved. This dosent.
Underrated
Great song...more like this please
Thanks Ani
круто интересная обработка danke broer
En ik zweer trouw aan een prins van Oranje, Willem, Graaf van Nassau-Dillenburg.
interessant!
Vandag vir die eerste keer in die kar op Pta FM gehoor en oombliklik daarvan gehou. Het dit al 5 keer geluister vandat ek tuis is. Uitstekend! Lirieke is fantasties en musiek het baie energie én emosie. Doen so voort!
Baie Dankie Alewyn! Ons maak so!
Dit was nou n groot verassing! Lankal n Stef Bos ondersteuner maar saam skiet julle die ligte uit met ou Sarie! Doen so voort!
Baie dankie Martin! Ons maak so!
Wat een geweldige song, ben Stef Bos fan, dit is een heel aangemaan verassink!!
Baie dankie vir die luister Titus! Ben self ook 'n groot Stef Bos fan!
@@LennieMuller Jou musiek is ook nie mis!
Kannie se hoe baie ek hierdie interpritasie v Sarie Marais love nie!!!!! 💕
This makes me hanker to head back ASAP. Beautiful version of the traditional song.
het beste ooit ik geniet er van
Heel erg bedankt
Absolutely brilliant!
Wow thank you so much Alex!
Awesome video en song Len! Lovit!
Dis cool, hierdie taal is Boer, van Suid-Afrika
Ek hou van hierdie Sarie weergawe!
Baie Dankie!
you would not expect it but you can ask any student that was part of a student union and they will know the lyrics to this song, no matter what age they are.
Vars en uniek! Mooi skoot Lennie, jy gee die song se lirieke soveel ''oemf''!! Hou so aan en jou fans sal groei.
+Renier Viljoen Baie dankie dat jy gekyk het en die musiek waardeer. Ek is bly jy hou daarvan! Kyk uit vir my volgende musiek video wat binnekort vrygestel word
Ik hoop dat je een keer in Nederland komt optreden! :)
Hi! Lekker ek wil baie graag daar kom optree! Enige voorstellen van venues? kontak persoon daar?
Hoi! Helaas ken ik niemand persoonlijk :/
Ik heb een mail gestuurd naar DWDD... dat televisieprogramma is waanzinnig populair en er treden altijd veel beginnende artiesten op (dwdd.nl). Ik denk dat jouw optreden heel geschikt zou zijn. Ik hoop dat ze antwoorden. Wat betreft podia: volgens mij zijn de Melkweg (www.melkweg.nl/en/) en Paradiso (www.paradiso.nl/web/English-Agenda.htm) het populairst.
Of anders het theater in de stad waar ik woon! (www.zaantheater.nl/) :D
Ik zit in ieder geval op de eerste rij!
Trouwens... misschien dat het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam iets voor je kan betekenen: www.zuidafrikahuis.nl/af/ Ik denk dat zij ook wel eens optredens hosten.
Succes, ik hoop dat dit helpt :)
Wow baie dankie vir die informasie! Ek sal die skakels bietjie opvolg en hopelik kry ons n paar vertonings in Nederland ge-reël!
Geweldig!
Dankjewel
Jis dis nice boys. Geniet hom hier in Swede...goeie werk!
Baie dankie Riaan! Eks bly jy geniet die musiek
Briljant!! =)
Thank you very much for your support ❤🙏🏻
baie Mooi !!!
Pragtige song en komposisie,saam klink julle stemme baie goed.Mooi so,wil meer hiervan hoor.
Baie dankie Job! Waardeer jou comment!
Mostly remakes are crap, but this rocks
thank you!!
Goed!
WOW!!
dit slaan hard
proudly Boer .
Rerig ongelooflik, vir die eerste keer het die liedjie vir my n dieper betekenis.
stunning song en jou stem is great! die video beteken net niks vir my nie..dis redelike diep lirieke van huimwee en die video doen dit geen justice nie.
ek luister graag, sonder om te kyk.
Vreeslik baie dankie dat jy gekyk het en die postiewe terugvoer. Ek wou juis he die klem moet meer om die lirieke en musiek wees. Die video is bloot n platform daarvoor.
Jih hoe in die lewe vat julle ‘n ikoniese lied en maak dit net ‘n miljoen keer beter?! Hierdie is amptelik my gunstelling Afrikaanse song op die hele TH-cam!
Wow baie dankie vir die terugvoer! So bly jy hou daarvan!
Ik vind hem vreselijk leuk, maar waarom doen jullie nou het eerste couplet van het lied niet ?
Heel erg bedankt!
👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻
Juviaal.
......jy's n Thrilla ou Billa
"My Sarie Marais"
"no, *MY* Sarie Marais!"
Hhaha
Jim Reeves baby!!😂
Goeie oog/oor!! ;-)
Weet enige iemand waar ek die oorspronklike (Stef Bos alleen) weergawe kan kry?
Hi Robbie, hierdie is my verwerking. Ek het Stef genooi om saam met my te sing...
@@LennieMuller hi Len. Dis baie cool dat Stef dit gedoen het. Ek geniet jou musiek en jou weergawe is uitstekend! Ek het net verlang na Stef se oorspronklike toe ek hierdie hoor en kon dit nêrens opspoor nie. Ek het destyds 'n CD gehad met die lied op maar hy het weggeraak in my swerwe.
Sterkte met jou musiek! Ek wag in spanning vir die volgende release.
Befok
:)
Cool net dude jy het Ezra se blame it on the man se idee gesteel met jou music video soos lelik gesteel
Okay cool man nog taans goeie rendition van die song love dit Baie nice Dat jy ou afrikaans Musiek vat en nuut maak goeie werk man
Hello Daniel, dankie dat jy gekyk het. Jip dis doelbewus Dis n homage in suid-afrikaanse styl
Baie dankie dude! Waardeer dit baie! Dis maar harde werk maar help as mense kyk en comment! So baie dankie
klink yster.
Dis hoekom ek afrikaans altyd sal luister .... mense weet nie en sal nooit verstaan as jy nie n Suid Afrikaner is nie wat die lied beteken nie!!
Hot Chow
KRAPP

Orig better