Helene, hierdie liedjie laat my verlang na iemand wat ek hopelik nog sal ontmoet. Dit bring elke keer trane in my oe. Dis regtig asof jy in my hart in sien. Baie dankie. Tania xxx
Well done! What a trully talented singer from South Africa. Beautiful voice and the words are so realistic. Please can we see more of Helene Bester! This lady is going to go far if she carries on the same path. Gooi Meisie! JY ROCK!

Fantasties song

Ek is gek oor hierdie song!! Well done
So trots om Tannie te ken!
Baie mooi lied, en Helene sing baie mooi.
Baie mooi!
Mooi liedjie!
Elizma Theron
Baie mooi, een van my gustelinge.
Mooi
Gunsteling. ☝
Hoekom fluister sy?