Hoofstuk 17: Danie Bester

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 17 ก.ย. 2024
  • #Terugblik #MeerAsGrond
    Hoofstuk 17: Danie Bester
    Want grond is net geleen
    #MeerAsGrond skop stof op in Balfour, Mpumalanga, by boer Danie Bester. Ons hoor by Danie hoekom dit so belangrik is om dinge reg te doen, om saad- en plaagbeheertegnologie verantwoordelik en korrek aan te wend, vir verbeterde produksie, vir die natuur se onthalwe, EN vir voedselveiligheid.
    Sluit aan by Lynette Francis-Puren.
    In samewerking met AgriSA
    Geborg deur CropLife Suid-Afrika
    Vervaardig deur Brand Republic
    #MeerAsGrond #CropLifeSA #AgriSA #VIATV #Landbou #BrandRepublic

ความคิดเห็น •