Tolla se gewildste stories - Dronkmense

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ก.ค. 2023
  • Die beste uit Tolla van der Merwe se geweste
    1. Op Jan Smuts Lughawe
    2. Dokter's Seminaar
    3. Huffel se Dood
    4. Dronkman se Grap
    5. 'Tokolosh'
    Tolla van der Merwe het oornag bekend en bemind geword na sy skreeusnaakse staaltjies op die TV-program "Spies en Plessie" Die motorhawe-eienaar van Clanwilliam reis die land vol en kan nie voorbly in die groot aanvraag na sy optredes nie.
    Vir die eerste keer is sy gewildste en snaakste staaltjies nou op plaat vasgelê, wat beloof om vir ure se ontspanning en skaterlag te sorg. Ons glo dié plaat sal u net soveel genot verskaf as wat die opname daarvan aan ons verskaf het. Baie dankie, Tolla!
  • ตลก

ความคิดเห็น • 4

  • @anetsmith2301
    @anetsmith2301 หลายเดือนก่อน +1

    Mis vir Tolla. Altyd lief vir jou🤗😂😅

  • @OctavuisPetersen
    @OctavuisPetersen 27 วันที่ผ่านมา +1

    Eish tolla ons mis jo vreeslik

  • @CareldeBeer-oj5xb
    @CareldeBeer-oj5xb หลายเดือนก่อน

    Een van die wat kon afrikaans praat

  • @user-de9ub5yo9x
    @user-de9ub5yo9x 11 หลายเดือนก่อน +1

    Ek miss mr tolla 😮