Annique Wait ons is nie jaloers nie, ons het net nie tyd vir elke volgende liedjie om oor seks te gaan en ditself te vermom as ‘n boere liedjie nie. “Ek en jy ploeg nou lekker” is nie so lekker om vir jou kinders te verduidelik nie.
Brendan jys amazing en ek love jou songs en jyt di mooiste blou oe ooit❤️🌍hou so an jys amazing soos rerig waar ek love al jou musiek jys my gunsteling singer❤️🌍😘
@@grell5108 Baie-baie Dankie Benita. Ek wens my familie nooit weer Ingels praat nie. Ons het twee kinders met outisme en Ingels grammatik is baie sleg. My kinders kan nie met ander kinder speel nie. Hulle is baie slim maar outism het hulle grammatik hard seergemaak. Ek hoop om te Afrikaans hulle leer. Ek het maar 42 uur gestudier(in 3 jaar). Afrikaans is ongelooflik. Die gramatik is baie goed en toe dit is net nuwe woorde. Ek net 44 boeke van Suid afrika gekoop. Ek sal weet baie Afrikaans na 60 uur van studier. Dit is net so baie moielik om te studier omdat ek moet altyd my kinders vir gee. My kinders sal Afrikaans in 30 uur leer. Hulle kan alles onthou maar dit is die grammatik dat seermaak.... danke, weer!
Dit is regtig n baie catchy liedtjie, sal lekker kan sokkie op hom 🌻😉 Ps, die mense wat nie iets goed te se het oor jou nie, is mense wat dink die sonskyn uit hulle boudtjies uit, jy is awesome nes jy is en daar is n plekkie in die son vir almal, ek is mal oor die liedtjie wel done 🎊🎊!!!
A toey Aussie girl was chatting to a young South African on Tinder. She asked to see him playing with his tool. He sent her a video of himself riding on his tractor.
Sy staan nie terug vir ‘n man nie want ‘n boere girl kan Sys nie bang vir jag nie want ‘n boere girl kan Sy van die bul by die horings, ry die perde bloot Skei die kaf van die koring, skop die hekke oop ‘n Boere girl kan, ‘n boere girl kan So wys my jou joune dan wys ek jou myne Daar in die skuur, daar in die skuur [Koor] Op, op, op klim op my trekker, trekker Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker Eerste tweede derde rat hou vas klou vas Ek en jy ploeg nou lekker, lekker Lekkerder op my trekker Op, op, op klim op my trekker, trekker Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker Eerste tweede derde rat hou vas klou vas Ek en jy ploeg nou lekker, lekker Lekkerder op my trekker [Vers 2] Staan en wag nie vir ‘n man nie want ‘n boere girl kan Maak ‘n plan by die vis dam want ‘n boere girl kan Maak ‘n vissie met ‘n lyn om vanaand te kook Maak ‘n soet patat met plaas botter en brood ‘n Boere girl kan, ‘n boere girl kan So wys my jou joune dan wys ek jou myne Daar in die dam, daar in die dam
Brandon love you ,ek os Afrikaans en ek luister jou musiek as ek af is oor al die moeilike tye in my lewe wat soos altyd is so Danki 😢❤😢❤😢
Dit is mos nou sommer 'n lekker liedjie die. Veral as weet wat is dit om op 'n trekker te wees en te ploeg. Diep ploeg.
Ja nee wat
Love love love die lied BRENDEN PYPER 😘
hierdie liedjie moet ek elke dag luister x
Wow!!!!!!!!! Love dit
Trots op jou Brendan !! Nog een amazing musiek video ❤❤#BrendanPeyperFan #lekkerderopmytrekker #brendanpeyper
Annique Wait ons is nie jaloers nie, ons het net nie tyd vir elke volgende liedjie om oor seks te gaan en ditself te vermom as ‘n boere liedjie nie.
“Ek en jy ploeg nou lekker” is nie so lekker om vir jou kinders te verduidelik nie.
@@TinyFord1 Ek het nie vuil gedagtes nie so dit pla my nie !
Stem saam
My muisie kind dans vir pente
Love die liedtjie❤
Brendan jys amazing en ek love jou songs en jyt di mooiste blou oe ooit❤️🌍hou so an jys amazing soos rerig waar ek love al jou musiek jys my gunsteling singer❤️🌍😘
Baie mooi liedjie 👍
Awesome liedjie !!🌱🌻🚜
111q
Awesome jy is coooool😍
Daar is nie woorde om te beskryf hoe jou videos is en hoe jy sing dit is AMAZING💪❤❤😅
is waar
Love die liedjie❤❤❤❤
Dis baie goeie liedjie. En baie catchy. Job well done
Lekker liedjie my vandag my b-day te vier❤️✨
Geluk met jou verjaardag
Happy birthday
Shame in die lockdown😂
122333444455555666666
@@baasjan9488 poeskind
my familie hou dis. Ons het nooit suid afrika gegaan nie maar ons sal Boers word !
Hey, n tip. Ons is Boere nie boers nie.
@@grell5108 Baie dankie Benita :)
@@Pat-Van-Canada jou Afrikaans kom goed aan. Nie baie mense praat Afrikaans nie. Mooi so
@@grell5108 Baie-baie Dankie Benita. Ek wens my familie nooit weer Ingels praat nie. Ons het twee kinders met outisme en Ingels grammatik is baie sleg. My kinders kan nie met ander kinder speel nie. Hulle is baie slim maar outism het hulle grammatik hard seergemaak. Ek hoop om te Afrikaans hulle leer.
Ek het maar 42 uur gestudier(in 3 jaar). Afrikaans is ongelooflik. Die gramatik is baie goed en toe dit is net nuwe woorde. Ek net 44 boeke van Suid afrika gekoop. Ek sal weet baie Afrikaans na 60 uur van studier. Dit is net so baie moielik om te studier omdat ek moet altyd my kinders vir gee.
My kinders sal Afrikaans in 30 uur leer. Hulle kan alles onthou maar dit is die grammatik dat seermaak....
danke, weer!
@@Pat-Van-Canada ons Afrikaners wens julle wel. En as julle ooit hierheen kom, gryp n pak biltong en kom braai.🇿🇦😃
❤❤❤❤❤❤
Groot fan ek wil jou in lewende lywe ontmoet ❤️
Ek het hom al 3 keer gesien
Prachtig liedje Brendan, groetjes uit Nederland!!
Pragtig
Zo leuk ook een Nederlander hier!
@@mickmick2500 en een Belg!
Pragtig*
@@kaduchvs hij/zij praat Nederlands, geen Zuid-Afrikaans.
Dit is regtig n baie catchy liedtjie, sal lekker kan sokkie op hom 🌻😉
Ps, die mense wat nie iets goed te se het oor jou nie, is mense wat dink die sonskyn uit hulle boudtjies uit, jy is awesome nes jy is en daar is n plekkie in die son vir almal, ek is mal oor die liedtjie wel done 🎊🎊!!!
101010110002101010121001032392932193021381390938943483948948983983982493899849308419003984981384084193084038892818
Love it 😱😱❤️
The best song ever
One sal meskien not n lied maak
USA fan here Love your music
Kan Ek net met jou trou 😍😍jy's my favourite
Ek gaan met hom trou
Amazing.
Got this on repeat.
Lekker lied
My beste!!!!
I love🐴. BTW. Dit is AMAZING om n boeregirl te wees🌹🔥
Ja dit is
Ek is ook n boere gillllll
mar ek is net 8
mar ek is n boeregilll
Word die 17de september 16
Boeremeisie🤠
ek love die lied
Dit is mooi
Awesome song
Love jou werk Brendan. Hou so aan
Mal oor jou song en amazing video puik. Well done👌💪🎶🎶
Mooi nummer
Dis mooi man - van Canada
❤❤
❤❤❤❤❤❤❤❤Brendan paper ❤❤❤❤❤❤❤❤❤I love you
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤🚜🚜🚜🚜
Love dit
Nice love dit❤️
Love jou songs lkr vibe ❤️😍😘
nice song
❤
Loves from Turkey
Amazing 😀
So good sing ❤
Very good Vocalist
Ek sal nooit aan so lekker song kon dink nie Dankie nou ek ek kan ales op die plaas doen
mooi Bredan
"wow"
#DaarVatHyNou
Br🚜ndan Peyper
Mama`s got a gun... gatskop lekker
Sjoe, Brendan loop oop ;) LOL
Hahaaha
Op,op klim op my trekker
@@elrikageldenhuys6274 hfk
Hi
Ek love die song elke dag luister ek hom
Love it!!!!By ver my gunsteling liedjie van al die wat ek het
Love jou misiek lots
Baie mooi
BTW Kom jy nog die konsert hou by Tjokies laer skool primer:-)
nee Anzel bly in Kwarentyn
Trekkers zijn mijn leven
888o9
ek lief die 💌🤫
Yess
Lekker Brenden
😜😜😍 jou liekies is mooi❤❤❤❤
Awesome liedjie!
DIt is zo grappig om als Nederlander te luisteren haha
Echt he 😂😂 en het is nog redelijk te verstaan
Ik zocht het originele liedje van mannenkoor karrespoor en belandt hier hahaha
Dis hoe dit gedoen moet word
Wow
nice
🥰🤩🤠❤🔥🔥nice
A John Deere cap, we stan! Even though the tractor is not John Deere lol, anyways amazing song Brendan!
Mamma wat is 'n trekker?
Dit is ń baie mooi liedjie van Carlo
A toey Aussie girl was chatting to a young South African on Tinder. She asked to see him playing with his tool. He sent her a video of himself riding on his tractor.
👍😂😂
Amerikaanse rapper: Hoe, wil jy in my Mercedes ry?
Brendan Peyper: Boere girl, wil jy in my trekker ry?
Good👍
Brendan: Ek wil n liedjie maak maar nie te seksueel nie. Ook Brendan: Op Op Op, Klim op my treeekker.
Love die song though. Well done!
Dis onse Boerenasie vandag. Skaam my dood vir die Babelboer
Like it
Dis owsom
Love to be fam
🥳
Halo jy maak mooi misiek hou daar van en hou soon aan ek sibskrib en like en bell is aan baai
Halo
Brandon replay
Dink nie eben sal happy weesi🤣
ek love jou
Sy staan nie terug vir ‘n man nie want ‘n boere girl kan
Sys nie bang vir jag nie want ‘n boere girl kan
Sy van die bul by die horings, ry die perde bloot
Skei die kaf van die koring, skop die hekke oop
‘n Boere girl kan, ‘n boere girl kan
So wys my jou joune dan wys ek jou myne
Daar in die skuur, daar in die skuur
[Koor]
Op, op, op klim op my trekker, trekker
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker
Lekkerder op my trekker
Op, op, op klim op my trekker, trekker
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker
Lekkerder op my trekker
[Vers 2]
Staan en wag nie vir ‘n man nie want ‘n boere girl kan
Maak ‘n plan by die vis dam want ‘n boere girl kan
Maak ‘n vissie met ‘n lyn om vanaand te kook
Maak ‘n soet patat met plaas botter en brood
‘n Boere girl kan, ‘n boere girl kan
So wys my jou joune dan wys ek jou myne
Daar in die dam, daar in die dam
Lirieke😍
Neeman Brendan. Waar is die John Deere? 😂
Ja waar is hy
My pa is boer
Ek soek so boere girl
Ek lik dit
Wow ek is verbaas
jy is my ginstelen saner
my vok marilize kan jy nie spel nie?
Rynard Marais 😂🤦🏻♂️ onthou hulle noem dit die F woord vir ‘n rede en nie ‘n V nie
@@rynardmarais7025 Sy. is n ander taal
HAII KOI FISH
HAI BESTAYYY
HAIII
😝💅💅
WE CHILLING
👺💅
SLAYYYYYAYAYA🤪💅😊💅
ME WATCHING TV🤪💅
Hi
Kan ek jou nommer kry brandon asb en baie dankie
Kan ek ook asb Brenden pyper
I love u van nicoleen PE algoa park brenden pyper
ek is mal oor die liedtjie
👍🏿
👍
Hi , hoe proe n ander ou se vrou ?
😃
Ek was n groot fan van brendan maar toe ek hom ontmoet nou like ek hom glad ni, so ombeskof en wil nie eens vir sy fans hello se nie
👍🏻
Die song kan ander idees ok gee lyk dit my
hoe kaan dit met jou
Mooi lied maar al hoe hulle afrikaans meisie wys is mooi beene maar lyf. Leterlik in all die afrikaans liefdes liede. En daar is veel meer.