VitaAmp Inspirasie | Liefde en Genade

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 1 ธ.ค. 2024

ความคิดเห็น • 8

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 ปีที่แล้ว

    Amen Abba VaderAmen🙏Dankie vir jou boodskap,God seen jou en gesin,groete seen en genade van Bo🙏🌈

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk5926 ปีที่แล้ว

    Goeie more. Baie dankie vir die boodskap vanoggend. Geseende dag Verder Vir jou. 🙏🙏

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 ปีที่แล้ว

    Onverdiende guns van God ons Vader. Dankie vir n kosbare boodskap. Mag God vir jou en familie seèn en genadig wees. Amen 🙏 🙏

    • @ansiesmit8618
      @ansiesmit8618 ปีที่แล้ว

      Baie dankie Here vir Genade so groot

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 ปีที่แล้ว +1

    Amen dankie JESUS

  • @lindavanderlinde107
    @lindavanderlinde107 ปีที่แล้ว

    Dankie vir hierdie boodskap, Johan. Ek weet waarvan jy praat. Veerkragtigheid is n diep anker in jou geloof in God. Dis vir my soos die fondasies van n huis. As die fondasie nie sterk is nie, gaan die huis ineenstort. Ek is deur baie terugslae, en soms moet jy mense en die wêreld vir n ruk uitskakel en net stil wees. Jou veerkragtigheid is nie in die wêreld daar buite, aardse besittings of mense nie. Dit bring slegs tydelike veerkragtigheid.

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 ปีที่แล้ว +1

    Dankie vir genade!!

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 ปีที่แล้ว +1

    Amen dankie JESUS