wil net se vir n wit brudda van die woewoe het ons calits van worcester die talent wat meeste boland dorpe nie heti brudda just wanna say we not the same colour but we bleed the same, en vir n white bru is calit rap my go to music keep going aiya mense sien raak wat mense deur gan van die rap en die woorde vertel n storie en dit is kuns brudda mah blessit woewoe talent on fire .. 🔥🔥🔥🎭🎭
My first time listening to this song as especially the artist . And to be honest , die bru change my lewe in n minute . Hou aan op eat j het boeta . Als die beste vir jou .
[ELLO-JAY - NIE PERFEKIE LYRICS] [Vers] Kyki , kom ek sit jou op medie Maak gou toe jou bekkie kom ek form gou 'n gesprekkie Ek soekie nog respekie Daai's iets wat eki heti of ok manet 'n bietjie Ek weetie hoekom julle dink dat my lewe is perfekie Almal kyk my bydi tsat en check wat ek hetie want wie wat ek eintlik is was nog nooit op 'n resepie Ek smaakie moan soos wat meeste vannie jongens rappie Ek wil net julle almal wys wat ek het en nie hetie Smaak nou gou jou brein vat en op vou soos 'n nappy Ek hoop jy sal my woorde op jou kop dra soos 'n cappie Ek probeer bo bly but hulle hou my onne water Ek smag na my asem , soos 'n vis wat op land is Die paaidjie raak nouer bydi dag En die vriende verdwyn hoe nader dit kom by die nag Ek wens tot vandag nog ones dat ek was sat in haai taxi accident opi Robertson pas Ek was graad 5 but alreeds was my kak lewe tough En hie dink jy nog jy is God vir die way jy vir my judge Elke oggend opgestaan in die kak Geskellery van vroeg more tot diep ini nag 'n paar vuis en skop houe in kan nie nog wou trug slat cos otherwise moet ek hoor ek moet my sakke gat pak Ek was vermaak met verblyf vanaf kleins my gazi En was jy amper vrek gesteek al deur jou eie taanie Niemand was nooit daar toe my trane val nie Dis hoekom ek worry om eens te praat van my pa nie Ek was gebully toe ek jonger was Ek was maar baie sag tot op 'n dag toe die woede my vat my vuis toe maak en ek sy bek toe slat en eversins dai dag het ek vark geraak En kyk vandag lykit vir mense ek het niks respekie dat ekie liefde hetie , omdat ek my nie nog steur aan die kak wat hulle nog spreadtie Wat ek gedoenit sal ek nooit regrettie En wat ek deur gemaak het sal ek nooit kan forgettie Ek ken van lewe in 'n hok Alles op gestop daar is die pee emmer ok En kyk waar staan ek nou noggie heeltemal stabielie , but die lewe treat my beter , ek sallie hom op hou dien nie Noba ek loopie meer kerk soos wat ek voorheen gedoenit But ek sal nooit vergeet wat 1 korinteërs my geleerit Om sy woord te verkondig en ja daai is wat ek gedoenit en vandag deel ek my lewe ongeag al my woede Almal bid kapstig hard op met vuil hart van binne Gee ook kamstig om but hulle skinner by hul vrinne Bou jou kamstig op but raak ontslae van allie stene Vat my na die jare voor christus sodat ek jou kan stenig Jy nodig jula vir die pad na sukses Ek gat 'n bietjie harsh opi shit wat ek rap But wat ek nou deel saam met jou was allie opi head want wys hulle jou swak punt dan maak hulle jou vrek Altyd ini maats meti manskap tot laat toe Saam tol gekap en vandag stap ons bar toe Judge my bydi cover but jy ken nie eens my binnestes Praat gou vinnag kak en skop jou in jou dingesus Ja ek is wreckless het 'n klein bietjie respek dus wie ek is Ek sal my nooit afbreuk om jouselfbeeld op te bou Want jy is van haai mannetjie wat my nie wil sien grow Liefdes lewe het nog nooit vir my gewerkie En met my laastes toe raak sekere mense mos betie Net na ek gecheckit om my lewe om te draai en reg te kom toe word alles op gebom Jy kan mah praat agte my rug cos dai's waar jy behoort Ek's opi skarel na sukses want dai's al wat ek short Dit voel my woorde is te min dat daar nog baie kort My humour is korter as wat ek is en ek's baie kort Ek het nooit wild gekom vir enigiets wat ek moet dala Het op skool begin merd net vir paar N'dabas Klasse toe gekom in tekkies , skool skoene was vedala Vandag jump ek op 'n stage soos 'n damn impala Try in my skoene te loop my broetjie jy sal kala Ek het niks meer gevoelensie my hart is hard soos daga Kom nie wild vir enigeen nie kyki jy kan vra dah Was 'n moerse problem op skool , kry somme dockets vir hare Ek onthou nog toe die onnies my gebou het met weak lyn But nou dra hulle maskers omdat hulle sien my moves change Heeltemal the opposite from everything that you claim En hulle kinnes soek vir dinges Ello drive em insane Ello made a big change Ello been thru some pain Ello drive em insane Ello deel sy lewe omdat julle mense judge my ! Ello deel sy lewe omdat julle mense judge my ! Hou op judge jy ! tsek ! [outro]
Great song, love from Netherlands
appreciate the love🙏
Jarre bru jy het my in trane met die track😭💔bring my trug na my realiteit...jou woorde dra krag masekindt
Keep spreading the message 👑
Dankie baie maat♥️🙏
Is tog so neh lat mn ver dink
Fire 🔥 fire 🔥 🔥
Ello Kay straight from DJ snake bro...your the best big respect.
Toe hy se hy gaan diep , hy het die waarheid gepraat.
[Nai toooops] video is kwaad
Keep on spreading the message bro
I really do hope that your talent takes you place in life my guy. 👏👏👏 Very well done.
Thank you♥️🙏
realist ive seen.irvxc did amazing job!
die song eers vandag ontdek... well done my bro... KLAS song strrrraight uit die Parkerstraat...
My bru j is life talented ek het jo op repeat my gazi...j gan deep in hieri nomer🔥🔥🔥
Naai die nambe vat jou 🔥🔥🔥🔥
Respek bro♥️🙏
wil net se vir n wit brudda van die woewoe het ons calits van worcester die talent wat meeste boland dorpe nie heti brudda just wanna say we not the same colour but we bleed the same, en vir n white bru is calit rap my go to music keep going aiya mense sien raak wat mense deur gan van die rap en die woorde vertel n storie en dit is kuns brudda mah blessit woewoe talent on fire .. 🔥🔥🔥🎭🎭
Klas bru🔥 talent boe talent🙌
Bro !! 😩🙆♀️
This hits hard 😩😩🙆♀️🔥🔥🔥🔥
Same time I feel you bru✌✌
Stay reel or stay away
salute bro🙏❤
Support bra ❤❤
Respek !✔️
laat ons werk send jou email
Heard this yesterday for the first time en kani eens stry nie ,hy slat. ❤️🔥
dankie🙏❤
Leeesssggggoooo 🔥🔥
Thanks for the best visuals bro #irvxcv.till i die !!❤️🙏💥🔥🔥
Jy is 'n ster. Jou woorde dra krag en jou rap vertel 'n storie. Ek waardeer jou craft 🙏🙏
dankie baie !!
Getuig ❤️
Kwaiiiii. 🔥🔥🔥💯Kom klink netsoos klein duiwel
Ek respek daai legend but ek dink nie ek klink soos daai champ nie. 😅
My first time listening to this song as especially the artist . And to be honest , die bru change my lewe in n minute . Hou aan op eat j het boeta . Als die beste vir jou .
Yorhh di song het letterlik my binnestes geraak 😅.... relatable 😓
Loving it
Die was blind mooi my broe...al die way van Jozi af. Die is kak mooi.
respek bro !!
Hy slat diep my boeta 🙏❤️ ...
Ma kom altyd sterk deer ♥️🌍😜💯
Dankie maat♥️🙏
@@ElloJayMusic Anytime my lannie ❤️🥵🔥💯
Respect my vriend, just wow🙌💯
appreciated bro🙏❤
Ekt getuig❤😢🎉
Well done👏👏👏
So nice bro 👌 lovely song 👌
Thank you♥️🙏
Still my favorite song 😭❤
Much love bro❤️🙏
Diep diep...well done bru.
Dankie man🙏♥️
Jy het baie talent bru ✊🏼🔥💯
Dankie🙏
warm my bro.. represent
Thanks bro🙏♥️
Nooit gedink ek gan weer iemand hoor wat soos Skurmikel klink nie ! 🙏💯
yoh ek voel honored dankie🙏❤
Fire Bro!!!!! DEEP
Thank dawg🙏♥️
Hard👊💥
Thanks bro♥️🙏
Die emosie kom sterk deur
topklas 😭😭😭😭❤
Thanks Willy ! ✊❤
Ek kom nounet van daai carbars freestyle af jurre broe jy isan di future van afrikaans rap gazzi🔥🙏🏻💯🇿🇦
Thanks king !🙌
Baie diep track die🔥👏🏽
Dankie ♥️🙏
Love it very much cassie se bestie
Warm❤
DESTINED FOR GREATNESS 🙌
Respek bro♥️🙏
🔥🔥🔥
Respect
You are my role model
Dankie baie🙏♥️
Jis bro blessed ek is Franco G smak n hit Sam j mak jy steek uit
Diep🔥🔥🔥🔥
Thanks bro🙏
❤🔥✨
Ek Hou jou fyn dop broe, I know a star when i see one. Remember this comment, this dude is on his way to great things. Sterkte broe. 🙌 Dont give up.
Thanks bro🙏♥️
jire hosh waasie views ehni subs....support peepz
🙏🙏
[ELLO-JAY - NIE PERFEKIE LYRICS]
[Vers]
Kyki , kom ek sit jou op medie
Maak gou toe jou bekkie
kom ek form gou 'n gesprekkie
Ek soekie nog respekie
Daai's iets wat eki heti
of ok manet 'n bietjie
Ek weetie hoekom julle dink dat my lewe is perfekie
Almal kyk my bydi tsat en check wat ek hetie
want wie wat ek eintlik is was nog nooit op 'n resepie
Ek smaakie moan soos wat meeste vannie jongens rappie
Ek wil net julle almal wys wat ek het en nie hetie
Smaak nou gou jou brein vat en op vou soos 'n nappy
Ek hoop jy sal my woorde op jou kop dra soos 'n cappie
Ek probeer bo bly but hulle hou my onne water
Ek smag na my asem , soos 'n vis wat op land is
Die paaidjie raak nouer bydi dag
En die vriende verdwyn hoe nader dit kom by die nag
Ek wens tot vandag nog ones dat ek was sat
in haai taxi accident opi Robertson pas
Ek was graad 5 but alreeds was my kak lewe tough
En hie dink jy nog jy is God vir die way jy vir my judge
Elke oggend opgestaan in die kak
Geskellery van vroeg more tot diep ini nag
'n paar vuis en skop houe in kan nie nog wou trug slat
cos otherwise moet ek hoor ek moet my sakke gat pak
Ek was vermaak met verblyf vanaf kleins my gazi
En was jy amper vrek gesteek al deur jou eie taanie
Niemand was nooit daar toe my trane val nie
Dis hoekom ek worry om eens te praat van my pa nie
Ek was gebully toe ek jonger was
Ek was maar baie sag
tot op 'n dag toe die woede my vat
my vuis toe maak en ek sy bek toe slat
en eversins dai dag het ek vark geraak
En kyk vandag lykit vir mense ek het niks respekie
dat ekie liefde hetie , omdat ek my nie nog steur aan die kak wat hulle nog spreadtie
Wat ek gedoenit sal ek nooit regrettie
En wat ek deur gemaak het sal ek nooit kan forgettie
Ek ken van lewe in 'n hok
Alles op gestop daar is die pee emmer ok
En kyk waar staan ek nou
noggie heeltemal stabielie , but die lewe treat my beter , ek sallie hom op hou dien nie
Noba ek loopie meer kerk soos wat ek voorheen gedoenit
But ek sal nooit vergeet wat 1 korinteërs my geleerit
Om sy woord te verkondig en ja daai is wat ek gedoenit
en vandag deel ek my lewe ongeag al my woede
Almal bid kapstig hard op met vuil hart van binne
Gee ook kamstig om but hulle skinner by hul vrinne
Bou jou kamstig op but raak ontslae van allie stene
Vat my na die jare voor christus sodat ek jou kan stenig
Jy nodig jula vir die pad na sukses
Ek gat 'n bietjie harsh opi shit wat ek rap
But wat ek nou deel saam met jou was allie opi head
want wys hulle jou swak punt dan maak hulle jou vrek
Altyd ini maats meti manskap tot laat toe
Saam tol gekap en vandag stap ons bar toe
Judge my bydi cover but jy ken nie eens my binnestes
Praat gou vinnag kak en skop jou in jou dingesus
Ja ek is wreckless
het 'n klein bietjie respek dus wie ek is
Ek sal my nooit afbreuk om jouselfbeeld op te bou
Want jy is van haai mannetjie wat my nie wil sien grow
Liefdes lewe het nog nooit vir my gewerkie
En met my laastes toe raak sekere mense mos betie
Net na ek gecheckit om
my lewe om te draai en reg te kom
toe word alles op gebom
Jy kan mah praat agte my rug cos dai's waar jy behoort
Ek's opi skarel na sukses want dai's al wat ek short
Dit voel my woorde is te min dat daar nog baie kort
My humour is korter as wat ek is en ek's baie kort
Ek het nooit wild gekom vir enigiets wat ek moet dala
Het op skool begin merd net vir paar N'dabas
Klasse toe gekom in tekkies , skool skoene was vedala
Vandag jump ek op 'n stage soos 'n damn impala
Try in my skoene te loop my broetjie jy sal kala
Ek het niks meer gevoelensie my hart is hard soos daga
Kom nie wild vir enigeen nie kyki jy kan vra dah
Was 'n moerse problem op skool , kry somme dockets vir hare
Ek onthou nog toe die onnies my gebou het met weak lyn
But nou dra hulle maskers omdat hulle sien my moves change
Heeltemal the opposite from everything that you claim
En hulle kinnes soek vir dinges Ello drive em insane
Ello made a big change
Ello been thru some pain
Ello drive em insane
Ello deel sy lewe omdat julle mense judge my !
Ello deel sy lewe omdat julle mense judge my !
Hou op judge jy !
tsek !
[outro]
😻😻😻
✊🏽✊🏽✊🏽✊🏽❤️❤️
Baie dankie🙏♥️
yarree bru dalla what must
0:42
1:46
3:33
yoh diep bru
I dont understand with this brotha is saying yet in still I watched the whole video and just felt he was coming on some real ish
appreciate you for taking sometime off to listen to my art ! ❤ (I'm talking about my life in my home language though)
Kwai
Warm bru jy maak parkerstrt se naam hoog bru
Thanks bro sal like om iets dun Sam jou
Geen rap van geld
Geen rap van karre
Geen rap van meddies
Alles real shit , dis regte rap die Luda & Pengii
Daie Dankie
Hou soo aan
thanks buddy ! ✊