Loopbaanreis met Rika | Adv. Gerrie Nel gesels oor LLB

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 ต.ค. 2020
  • Akademia stel ʼn videoreeks met loopbaangesprekke bekend. In die heel eerste episode gesels Rika Nieuwoudt met adv. Gerrie Nel van die Privaatvervolgingseenheid. Kyk die interessante gesprek. Jou loopbaanreis begin hier!
    #LoopbaanreisMetRika

ความคิดเห็น •