In die donker put 1 | Johan Smith

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 11 พ.ย. 2024

ความคิดเห็น • 13

  • @adriaanvantonder5913
    @adriaanvantonder5913 6 ปีที่แล้ว +3

    Ds. Johan ek wil vir jou en ook vir GOD baie danke sê vir die diens wat jy gelewer het oor depressie. Dit is asof jy self deur dit is! My vrou gaan tans deur hierdie donker dieptes van elende, hartseer pyn en wanhoop. Alhoewel ek self deur maniese depresie is besef ek weereens daar is geen kits oplosing nie. Hulpmiddels ja, maar net God kan werklik genees. Dankie vir jou insig, en dat jy dit onder mense se aandag bring, dat deur te luister en nie te kritiseer nie, mens al 'n deel van die donkerte verlig het.

  • @deannazaayman7497
    @deannazaayman7497 ปีที่แล้ว

    Ek wil vir Dr Johan se BAIE dankie. Ek is in 1991 hierdeur en prys die Here Ps 40 is my getuienis en dit was nie n kort proses nie maar(Prys die Here) hy het weer my voete op n rots geplaas. Dit was vir my n Swart Put en veral die opmerkings wat ek moes aanhoor. Dank die Here ook vir sommige mense wat wel uitgereik het. Wens ek kan nog eendag my getuienis met jou deel. Seenwense bid ek oor jou. Deanna Zaayman. ( Roedolf en Marie botha ken my baie goed) nogmaals dankie Johan.

  • @deannazaayman7497
    @deannazaayman7497 ปีที่แล้ว

    In die Donker Put was die tema.

  • @heleenvisser8371
    @heleenvisser8371 3 ปีที่แล้ว +1

    Dankie

  • @altakruger9091
    @altakruger9091 2 ปีที่แล้ว

    Wow Ek stem soooo saam met wat u se!!! Mens moet eers gesond word met meds voor jy kan hoor om gesond te word ! Ekt deur dit gegaan! 🙏🙏🙏

  • @altakruger9091
    @altakruger9091 2 ปีที่แล้ว +1

    Dankie Dankie Dankie

  • @altakruger9091
    @altakruger9091 2 ปีที่แล้ว

    Baie Dankie vir die wonderlike boodskap dat mens kan verstaan dat depressie n siekte is net soos enige ander siekte en dat mens mag medisyne gebruik en drs en therapeute mag/moet gebruik halleluja Jesus

  • @janinemuspratt-williams8551
    @janinemuspratt-williams8551 2 ปีที่แล้ว

    Kan u dalk vir my se waar ek u boek kan koop?

  • @deannazaayman7497
    @deannazaayman7497 ปีที่แล้ว

    Jou preek het ek nou eers gelees. Dit het gehandel oor “Depressie”

  • @rijkdevilliers3750
    @rijkdevilliers3750 2 ปีที่แล้ว

    dis goed as kerke oor die topic praat wat Baie keur taboo is

  • @muntiegriebenow5879
    @muntiegriebenow5879 2 ปีที่แล้ว

    We