More Basie. Baie dankie vir jou videos. My pa was jare n werker op. Cradock. Ek was so kleuter. Jammer om te sien hoe die legacy vergaan het op Cradock. Ek mis daai ou stasie kafee. Loop daar nog ystererts treine deur Cradock. Ek Bly tans in Brakpan.
Hi Basie, thanks again, with those class 45 diesels there is no doubt that you are breaking free. Never give up.
More Basie. Baie dankie vir jou videos. My pa was jare n werker op. Cradock. Ek was so kleuter. Jammer om te sien hoe die legacy vergaan het op Cradock. Ek mis daai ou stasie kafee. Loop daar nog ystererts treine deur Cradock. Ek Bly tans in Brakpan.
Like you Basie, it's called PRIDE. All those railway men were proud of what they did. Lost generation
Hi Basie... great job... amazing video but is Transnet still hiring new drivers and train assistants?
You need to look at official channels. Beware of scammers