Wat n ongelooflike vrou! Dankie Hannes vir die onderhoud met Wilna. She is just one of a kind.....amazing vrou. Mag God met haar wees, beskerm en bewaar 🤚
Steeds een van die mooiste vroue in toneelspel. Absoluut een van die beste aktrises ooit! Sy is ongelooflik dapper met hierdie gevreesde siekte danksy hasr geloof.
Pragtige onderhoud. Ek het groot groot bewondering vir haar. Puik aktrise!!! Dankie Wilna
Wat n ongelooflike vrou! Dankie Hannes vir die onderhoud met Wilna. She is just one of a kind.....amazing vrou. Mag God met haar wees, beskerm en bewaar 🤚
Steeds een van die mooiste vroue in toneelspel. Absoluut een van die beste aktrises ooit! Sy is ongelooflik dapper met hierdie gevreesde siekte danksy hasr geloof.
Wat n stunning vrou. Sy is n voorbeeld vir ons almal
Dankie vir die mooi onderhoud God seeninge 💓💕 Wilna
Wat 'n wonderlikke akriese, vrou, en mens!
Wat 'n besonderse vrou ❤
Wil a jy is ook n ster in ons SAfrikaanse hemel danki vir jou
So hartseer. 'n Voorbeeld om na te volg!
Die meetsnoere het vir Wilna op lieflike plekke geval. Baie liefde
Sterk wees.
Een van min .n Waaren Queen 👑
'n Baie wyse vrou!
Fantasties!
Weet iemand dalk hoe gaan dit met haar?
Soooooo hartseer........
A long life having benefited from apartheid
Oh really 🙄 shame honey get a life and start working to actually achieve something on your own or are you miserable for not getting handouts
MADEL terrblanche