Dankie Jesus u is waardig kom neem oor my lewe ek wy dit aan u ek loof en ek prys u vir alles wat u vir my doen en nog sal doen vir die verlossing van my seun sê lewe dankie Jesus seen elke kind wat u in my lewe geplaas u ken elkeen se omstandighede ly hulle en beskerm hulle waar hulle ook al is tot ons weer ontmoet in Jesus naam amen
Ek kleim hierdie gebed vir my en my families.Dankie Jesus🙏🌹💞
Dankie Jesus u is waardig kom neem oor my lewe ek wy dit aan u ek loof en ek prys u vir alles wat u vir my doen en nog sal doen vir die verlossing van my seun sê lewe dankie Jesus seen elke kind wat u in my lewe geplaas u ken elkeen se omstandighede ly hulle en beskerm hulle waar hulle ook al is tot ons weer ontmoet in Jesus naam amen
Danki Vader beskerm my familie vn jaar bedek ons onder U bloed❤❤
Damki Vader alles gee ek in hande my familie wat sekel Here wees on genadig . Amen❤❤
Amen in Jesus, ❤naam
In Jesus sé naam Amen
Amen en Amen ❣️🙏❤️
Amen🙏
Baie dankie!!!❤
Amen
Amen en Amen
Baie bly die 3ure operasie het als goed verloor.Sterkte en hou aan bid vir U.God is GOOD.
Wil net vir U se Sterkte met die operasie.Bid Glo en Vertrou U sal gou weer terug wees.Bid vir U.