Ai Sakkie daar kap jy 'n eier man! Ou Louis jou groot moeite en onkoste opgesaal om sommer net so sy borgaansoek te laat vaar. Dink jy nie hy het dit aspris gedoen net om jou terug te kry nie? 😂😂
😂Isak wil vir Jou BAIE GOEIE RAAD GEE. Ou Tannie as Jy meer wil weet kan Jy my luitjie gee.Gehoor Jy wil graag gewig verloor. Nou hier is dit." CHIA" saadtjies dit klink seker nie waar. Maar 4 jaar my orige vet perongeluk verloor het . Het erge pyn in my Hande gehad raad gekry..Oggend en aand Desert lep. in water geweek dit word soos Sago ..Het Baie hoë Bloeddruk en Suiker gehad. Alles Baie beter my Ouderdom 84 Jr. 🎉 AS Jy meer wil weet Isak .Laatweet.😢😅
@@ansiestevenson9483 ek dink jy is verkeerd om klippe te gooi. Voldshenk het miskien nie die geraamtes in kas met hierdie vriend gedeel al was hulle goeie vriende. Miskien het LL se hulp uitgelap. Kom ons wag die waarheid sal uitkom. Ek spekuleer baie in my kop maar kan niks verder se anders kruisig julle my ook.
@@cliffardgerber3830 'n Mens moet harteloos wees om nie vir hulle ook jammer te voel nie... Hulle was egter nie tersprake in my kommentaar nie. Ek voel jammer oor hulle omstandighede waarin hulle tans is. Dit moet loutere hel wees. Sien my kommentaar vir wat dit is, moet nie afleidings maak en daarop reageer nie. Sela

More Izak. Glo ieder en elk het die reg op borgtog maar mors die regsbank nie onnodig baie tyd en geld met die borgaansoek nie? Hierdie ge-"ïn die pad steek" is alles vertragingstegnieke.
Just remember so many clever 🤣 people fell for his Richy Rich comic 📚 📖 📚 📖 📖 series Thinking he's a honest guy from whom they can get rich overnight without paying taxes This always catches up on one
Dankie vir al jou moeite, Izak.
Waardeer jou.
Wees veilig.
Dankie vir inligting. Mooi dag vir jou
Dankie vir inligting
Merkwaardige man, die liebenberg. Baie mense baie skade berokken
Merkwaardig?! Dit is 'n term wat slegs aan 'n persoon van goeie inbors toegeken word, nie aan 'n psigopatiese skelm wat sy "eie" mense verloon nie.
Baie dankie vir al jou inligting Sakkie dit word waardeer. Veilig ry my vriend. 😅😅🎉
Geniet jou trip terug Nelspruit toe. Mooi ry.
Dankie Izak. Ons waardeer jou programme. Hierdie stywe suurlemoen lippe ag tog!!
Dankie Vir inligting
Fantastiese breinkrag, nou smokkel hy met die slimmes se koppe. VIVA😂😂😂😂
Die LL saga is soos 'n 'soap opera'. Kan karakter nie verdra nie maar kan ook nie wag om te hoor wat hy kwytraak nie.
Lekker lag ek nou vir jou boodskap. Soooo waar!
Dankie izak Vir die inligting
Never a dull moment with LL 😂
Wees veilig.
in aanhouding tot Feb 2025? Veilige reis
Lyk vir my of LL n groot nar is
Reis VEILIG asb...
Veilig ry Izak, baie dankie vir die inligting. Hoe sê Louis altyd? Die seuntjie weet alleen wat in sy koppie aangaan😂
Onvoorspelbaar die LL. Sterkte
Reis veilig Izak.
Dankie Izak
Hy mors hof se tyd hy werk met n plan scheme weer iets
He's going to pull a Zuma deluxe act on the couch 🛋️🛋️🛋️
Remember he sponsores mk party
Ai Sakkie daar kap jy 'n eier man!
Ou Louis jou groot moeite en onkoste opgesaal om sommer net so sy borgaansoek te laat vaar. Dink jy nie hy het dit aspris gedoen net om jou terug te kry nie? 😂😂
😂😂😂😂😂😂
🎉🎉🎉
Good joke
29 November gaan baie interessant wees.
Sluit hom toe en gooi die sleutels weg ,Hou die gemors uit die samelewing uit
Hy is soos JR van Dallas😅
😂😂😂😂😂😂😂
😂Isak wil vir Jou BAIE GOEIE RAAD GEE. Ou Tannie as Jy meer wil weet kan Jy my luitjie gee.Gehoor Jy wil graag gewig verloor. Nou hier is dit." CHIA" saadtjies dit klink seker nie waar. Maar 4 jaar my orige vet perongeluk verloor het . Het erge pyn in my Hande gehad raad gekry..Oggend en aand Desert lep. in water geweek dit word soos Sago ..Het Baie hoë Bloeddruk en Suiker gehad. Alles Baie beter my Ouderdom 84 Jr. 🎉 AS Jy meer wil weet Isak .Laatweet.😢😅
T-Bone steak 🥩🍗🥩
Eisbein bacon 🥓🐷🥓
🍖 🍔🍔🥞🥯🍕🍕🌭🌭🍞🍞🍨🍦🍰🍮🎂🧁🍬🍩🍪🧂🍿 this is his problem
Remember his friend has a restaurant 😂😂😂
Van die jas op die as absa Bank soek nuwe werkers, toe ons da was, n rukkie terug toe moes ons maar terug staan maak nie saak Wie jy is bbbbeeee
Delay tactics . Soos aangebied deur Zuma.
Louis s k is gebook
No way out
Sy kop raas
Hi Izak
Nou toe gaan eet by die sink shack en vra daai mense mooi verskoning Sakkie.
Sakkie jyt nie 'n hart nie. Jys laag!!!
@@ansiestevenson9483en LL is nie laag toe hy duisende mense se geld gesteel het nie.
@@ansiestevenson9483what does laag mean
@@ansiestevenson9483 ek dink jy is verkeerd om klippe te gooi. Voldshenk het miskien nie die geraamtes in kas met hierdie vriend gedeel al was hulle goeie vriende. Miskien het LL se hulp uitgelap. Kom ons wag die waarheid sal uitkom. Ek spekuleer baie in my kop maar kan niks verder se anders kruisig julle my ook.
Ek is glad nie 'n LL aanhanger nie, maar ek kan nie help om vir die mens en DL jammer te voel nie. Waardeur hulle tans gaan moet sieldodend wees.
Ag siestog..die duisende mense wat baie geld verloor het,voel jy jammer vir hulle?
@@cliffardgerber3830 'n Mens moet harteloos wees om nie vir hulle ook jammer te voel nie... Hulle was egter nie tersprake in my kommentaar nie. Ek voel jammer oor hulle omstandighede waarin hulle tans is. Dit moet loutere hel wees. Sien my kommentaar vir wat dit is, moet nie afleidings maak en daarop reageer nie. Sela
@@cliffardgerber3830 'n Mens moet harteloos wees om nie vir hulle ook jammer te voel nie... Hulle was egter nie tersprake in my kommentaar nie. Ek voel jammer oor hulle omstandighede waarin hulle tans is. Dit moet loutere hel wees. Sien my kommentaar vir wat dit is, moet nie afleidings maak en daarop reageer nie. Sela
@@justinavollgraaffwell if he didn't run a Ponzi scheme 😹😲😹 he would now be on s Greek island 🏝️🏝️ sipping mageritas 😂😂😂😂
Relaxing In the Sun 🌞🌞
😊
What a waste hey?
More Izak. Glo ieder en elk het die reg op borgtog maar mors die regsbank nie onnodig baie tyd en geld met die borgaansoek nie? Hierdie ge-"ïn die pad steek" is alles vertragingstegnieke.
Sakkie jy soek sensasie. Onthou die wiel draai.
Jy's seker een van die uitverkosenes wat n wins gemaak het op jou 'pakkie'😂
So nuus is vir jou sensasie? Interessant...
Al wiel wat draai is die gereg en dat die vuilgoed after tralies sit.
Weenie watse sensasie hy soek nie. Hy praat die waarheid
Just remember so many clever 🤣 people fell for his Richy Rich comic 📚 📖 📚 📖 📖 series
Thinking he's a honest guy from whom they can get rich overnight without paying taxes
This always catches up on one
Dankie Izak