Werk in Amerika - Is jy reg vir dit?

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 22

  • @Flatlikeme
    @Flatlikeme 2 หลายเดือนก่อน +2

    Ek mis niemand, fok Familie ons kom nie oor die weg nie.

  • @hasancasperlabuschagne7579
    @hasancasperlabuschagne7579 ปีที่แล้ว +1

    Lekker ou pel. Daai USA rugby klere lyk nie reg nie man. Sit n Springbok truitjie aan lol. Bly jy doen goed daai kant. Ek hoop ek join jou en die ander SA manne in n jaar of so.

  • @earnestkapp2329
    @earnestkapp2329 4 หลายเดือนก่อน

    Hi Swys, ek is gereed. Ek het op Farm 4 USA gerigistreer. Kan jy my asb help om by Texas in te kom. Groete uit SA. Jy is n yster.

  • @LydiaVanBreda
    @LydiaVanBreda 6 หลายเดือนก่อน

    Waar registreer ek vir my man om vir boere te werk

  • @SalauddinAhmed-f3l
    @SalauddinAhmed-f3l 3 หลายเดือนก่อน

    Where are you stying

  • @FerderSBV
    @FerderSBV 10 หลายเดือนก่อน +1

    Ongelukkig is julle nie gewoont werk nie en ook gewoont baas wees nie Klaas nie daarom is dit vir julle so moeilik

    • @rustenburghhb5281
      @rustenburghhb5281 4 หลายเดือนก่อน

      Jy praat seker van jouself... belaglike stelling wat jy maak. Hier in Saskatchewan Kanada slaan die kanadese boere vuis om SA boere op hulle plase te hê. Want hulle kan werk. Gaan maak vir jou nog 'n koppie koffie en gaan sit op die bank.

  • @THETRUCK-w5k
    @THETRUCK-w5k 2 ปีที่แล้ว +1

    Ek het n jaar en half in America gewerk by n carnival en nou wil ek probeer op die plaase in kom.

    • @slidingchamp114
      @slidingchamp114 ปีที่แล้ว

      Hoe was jou ervaring op die carnivals en deur wie het jy dit gedoen?

    • @madelainmarx6518
      @madelainmarx6518 ปีที่แล้ว

      Probeer new horlands agency in die kaap. (Carnival)

  • @duanbezuidenhout2151
    @duanbezuidenhout2151 2 ปีที่แล้ว

    More more texas boerseun ek is 27 jaar oud met twee seuns ek het geen plaas ervaaring nie ma ek is handig en is beruid om arbeid te doen is da n kaans vir my en ek is maganies sal ek n kaans staan

    • @hasancasperlabuschagne7579
      @hasancasperlabuschagne7579 ปีที่แล้ว +1

      Hi Chom. Het jy al reg gekom? Indien nie, check Paul Nel se kanaal uit. Hy het ook nie ondervinding gehad nie en hy het n werk gekry op n plaas. Hy gee baie goeie raad en links na agente en websites.

  • @janswanepoel6393
    @janswanepoel6393 5 หลายเดือนก่อน

    Kan jy dalk vir my ń agent kan aanbeveel om my te help, Ek is 63 jaar oud.

  • @KoosSmit-n1j
    @KoosSmit-n1j 3 หลายเดือนก่อน

    Sien dit gaan nog goed met jou van Orkney

  • @SekholePitso
    @SekholePitso 24 วันที่ผ่านมา

    I need job genera work

  • @lillierose3093
    @lillierose3093 2 ปีที่แล้ว +1

    Hello Swys..admireer jou..wil graag by jou weet..watter agentskap kan iemand aansoek doen daar asb.

  • @engelinapretorius4927
    @engelinapretorius4927 ปีที่แล้ว

    Naand dit is Lron. Kan jy asb. Raad gee wat op die vidioe te se in engrlish om jou te verkoop aan die plaasboer in usa asb. Ek sukkel om dit te doen. Wat is die nodigste om te se. Jan jy my hrlp asb. Want ek is dringend op soek ns werk asb. Ek is 33 jaar oud.

  • @charmainebeukman4655
    @charmainebeukman4655 ปีที่แล้ว

    How?
    Where?
    When? can I go

  • @charmainebeukman4655
    @charmainebeukman4655 ปีที่แล้ว

    I ready I wanna go next month

  • @arnujansen3659
    @arnujansen3659 ปีที่แล้ว

    Ja eks reg en bang niks vir werk nie