ความคิดเห็น •

  • @letashajanuarie8978
    @letashajanuarie8978 4 ปีที่แล้ว +16

    Vir die eerste keer kan ek saam Heinrich stem en se Lisa moet Adriaa n meer support.
    Eks oor Adriaan hys n pragtige mens

  • @christinadelport6450
    @christinadelport6450 4 ปีที่แล้ว +5

    Saw Braam's true colours this week. EVEN saying to the children, you all live in my house, you don't work I have to support you on TV for everybody to see. Poor Adriaan is going to have to listen to Daddy because Lisa takes her father's side, that marriage won't work. Accept for bossy Pam the Scheepers have no such nonsense, always happy, full of plans and enjoying the show, huge entertainment for us. They are the winners through and through. I love them all. Jada and Casey Lee are delightful and talented. Also Caryn and Austin a big future ahead for him.

  • @pamrabie3481
    @pamrabie3481 4 ปีที่แล้ว +4

    shoo its the first time that i viewed this and am shocked with the swearing! i feel for Adriaan

  • @zj2349
    @zj2349 4 ปีที่แล้ว +6

    Sies sies sies Le roux familie. Arme Adriaan. Run while you can buddy. Voor cameras baie “mooi” mense, agter cameras is dit ‘n ander saak. Nou sien ons dit. Almal was so gou om van Pam and Avril lelike dinge te se. What goes around comes around

  • @letashajanuarie8978
    @letashajanuarie8978 4 ปีที่แล้ว +2

    Dan het lisa nog fie audacity om vir Adrian te vra"soek jy liefde"

  • @henrypedro7358
    @henrypedro7358 4 ปีที่แล้ว +9

    Daar kom di anderkant van di le roux fam uit. Lekker om beskof.. Respek word deurbeide verdien. Adriaan hy n gawe mannetie.

    • @rubenkies3105
      @rubenkies3105 4 ปีที่แล้ว

      Dis ombeskof nie om beskof nie🤬

  • @devinaaugus4475
    @devinaaugus4475 4 ปีที่แล้ว +7

    Lisa sal moet haar toekomstige man by staan en hom ondersteun sy kan ni elke keer teen hom draai ni...oom Braam respek kom van twee kante af Adriaan het ni lelik bedoel ni

  • @amandaolivier3486
    @amandaolivier3486 4 ปีที่แล้ว +5

    Oom braam jy moet ook respek toon teenoor jou medemens en daar is twee kante van n storie.

  • @annettesaunders8121
    @annettesaunders8121 4 ปีที่แล้ว +3

    Kom scheepers julle is bo!!!love julle

  • @kylemulligan4680
    @kylemulligan4680 4 ปีที่แล้ว +2

    Ai tog arme Adriaan!!!

  • @ashlynnoble673
    @ashlynnoble673 4 ปีที่แล้ว +2

    Dis so verkeerd van Braam

  • @veronastrauss8949
    @veronastrauss8949 4 ปีที่แล้ว +7

    Dit wat hul die Le roux op TV uit beeld is fake fake, ,,die scheepers wys hul ware self en baie kla oor dit.my respect vir Lisa verloor.

  • @amandaolivier3486
    @amandaolivier3486 4 ปีที่แล้ว +1

    Lisa jy moet grootword en jy mort ook respek he' vir jou toekomstige man.

  • @noeleneviljoen2537
    @noeleneviljoen2537 4 ปีที่แล้ว

    Baie sad maar beter dat hulle dit nou uitsorteer. Almal is maar skuldig hieraan.

  • @vanderheyden2104
    @vanderheyden2104 4 ปีที่แล้ว

    My WERELD Lisa En Braam,Respect Goes A Long Way..Why Treat Adriaan Like A Dog..Braam Remember As Lisa Is Your Daughter, Adriaan Is Someone Else's Son..Please In Future Dont Look Down On People, Because You Never Know What Goes On In Their Heart...Braam Being So Religious, Please Don't Forget The 10 Commandments..Wishing You And Your Future Son In Law A Blessed Union..Because He Is A Guy Of Substance 👏🙏

  • @priscillakillian2248
    @priscillakillian2248 4 ปีที่แล้ว

    Le roux all the way

  • @hayleyjooste3860
    @hayleyjooste3860 4 ปีที่แล้ว

    Shame ,Adriaan jy verdien dit nie

  • @gweni4227
    @gweni4227 4 ปีที่แล้ว +5

    Lekkerrr uitgevang the true lerouxs,en "lieflike" Lisa word toe nare Lisa agter die toe deur,ja mens ka net vir soooolank pretend.

    • @zj2349
      @zj2349 4 ปีที่แล้ว +3

      Ek se al van die begin. Geen familie is perfek soos hulle af wil gee nie. Hulle is lelike mense

  • @hanneliejansevanrensburg4920
    @hanneliejansevanrensburg4920 4 ปีที่แล้ว

    Lol😂😂😂😂😂

  • @martinschmidt6176
    @martinschmidt6176 4 ปีที่แล้ว

    Ek dink nog al die tyd Lisa en Braam is so oulik maar julle is nie Braam weet nie waarvan hy praat nie dit is nie net sy huis nie en almal anders maak ook skoon nie net hy nie en ek hoop Scheepers wen en nie meer die Le Roux