SO, WAAR IS JOU JESUS NOU? | Dr Johan Carstens

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 29 ก.ย. 2024
  • Please follow us on:
    Twitter: https: / patmos_studio​​
    ​Instagram: / dailybible
    ​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
    ​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
    Website: www.patmosstud...
  • บันเทิง

ความคิดเห็น • 9

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 ปีที่แล้ว +1

    Baie dankie Johan....ja, soos mens ouer word en baie ure van Bybelstudie agter die rug het, word mens gelukkig wyser..alle eer aan ons Hemelse Vader vir Sy getrouheid...seëninge...

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 ปีที่แล้ว

    Jesus wandel tussen die 7 goue kandelare van Openbaring... Hy heers in Sy heerlikheid en glorie, sit op Sy troon, vanwaar Hy volke en nasies regeer... Hy kom spoedig trug na hierdie aarde om Sy bruid weg te vat...dankie Jesus!! 🤗🤗🤗

  • @GerdaCalitz
    @GerdaCalitz ปีที่แล้ว

    Meeste kerke verkondig met begrafnisse dat die afgestorwende nou by Jesus in die Hemel is en afkyk na sy mense hier op aarde. My vraag vir hulle is: Wie kom Jesus dan haal as Hy kom om Sy kinders te kom haal. Al die dooies is dan alreeds volgens hulle in die Hemel?

  • @brutus2467
    @brutus2467 ปีที่แล้ว

    Aanbid jy die Vader of die seun

  • @roneldunn2944
    @roneldunn2944 ปีที่แล้ว

    Amen!

  • @ellaclaassens5646
    @ellaclaassens5646 ปีที่แล้ว

    Amen🙏

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 ปีที่แล้ว

    Iets wat vir my verskriklik is, is dat Jesus nakend aan die kruis gehang het....baie het Hom gespot....erg verby!! 😣😣

    • @KarenVanDerWalt-g9w
      @KarenVanDerWalt-g9w 6 หลายเดือนก่อน

      He took our sin, ALSO our shame, upon Himself😔

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 ปีที่แล้ว

    Dankie Jesus dat ons reeds saam met U sit in hemelse plekke!! 🤗🤗