Tygerberg MTBS Flash 2024

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 21 ส.ค. 2024
  • Tema: Indiana Jones
    © PinPro Media

ความคิดเห็น • 9

  • @InJouHande
    @InJouHande 6 หลายเดือนก่อน +8

    Tygerberg was definitief die beste die jaar. DF het so baie ou flashes herhaal. Maar nou ja. Well done Tygerberg. Julle was baie on point die jaar, en die uitbeelding van die storielyn is vrek goed gedoen. Te hel met die beker.🎉

    • @ItzurgyalJade
      @ItzurgyalJade 6 หลายเดือนก่อน

      Thank you

    • @Druppeltjie
      @Druppeltjie 6 หลายเดือนก่อน +1

      Wat het ons so baie herhaal😭😭

    • @InJouHande
      @InJouHande 6 หลายเดือนก่อน +1

      @@Druppeltjie ek is van 2017 tot 2022 in 'n MTBS skool gewees. Meeste van julle flashes die jaar kom byna direk uit die voriges uit. Stellenberg het DF se 2015 flashes ook omtrent heeltemal gecopy vir die jaar. En Bellville het baie van DF se vorige 2 flashes herhaal. Tygerberg was definitief die mees oorspronklik.
      Geen kwade gevoelens. Ek wys dit maar net uit.

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 6 หลายเดือนก่อน +1

    Mooi

  • @ellenettebrink8393
    @ellenettebrink8393 6 หลายเดือนก่อน +6

    We should have won

    • @kw1ky971
      @kw1ky971 6 หลายเดือนก่อน +1

      Then why didn't you?

    • @konradl776
      @konradl776 6 หลายเดือนก่อน +2

      Stop the cap ✋️

  • @Druppeltjie
    @Druppeltjie 6 หลายเดือนก่อน +1

    Julle was goed ek sou se ver beter as Stellies en Tiere. Well deserved 2nd😉