You will have to let us know if you get a good soaking rain.
I will definitely do so. And by the looks of it, rain is inevitable.
Hoe lank neem dit om droog te word? My 20 jaar oue tent moet ook gedoen word.
Halfuur toe is Hy droog. Ek het hom net res van die dag in die son gelos.
laat weet asseblief waar jy dit gekoop het en hoeveel dit was?
Ek het op takealot bestel. Dit was R899-00 vir 5 liter.
You will have to let us know if you get a good soaking rain.
I will definitely do so. And by the looks of it, rain is inevitable.