Kunstenaar Kobus Moller En Jesaja 6 Piet Smit

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ต.ค. 2024
  • Hierdie video via WhatsApp ontvang. Beeldmateriaal van die kunstenaar Kobus Moller se kunswerke met musiek deur Piet Smit - Jesaja 6.
    woorde
    die hoogste troon
    met glans omhul
    waar GOD se kleed
    die tempel vul
    serafs besing
    SY majesteit
    heilig is SY
    teenwoordigheid
    die drumpels dreun
    en rook verskyn
    ek het GOD gesien
    ek is onrein
    met skuld versoen
    deur altaarvuur
    staan ek voor U
    dat U my kan stuur
    skakels
    Piet Smit: / @pietsmitgospelmusic
    Kobus Moller: / @mrkobus12

ความคิดเห็น • 2