Benzee speel by die huis (Deel 2)
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 26 ม.ค. 2025
- In Episode 4, leer Benzee vir ons hoe om jouself besig te hou by die huis met DIY speletjies wat gemaak is van papier. 'n Papier Jet, 'n Ballon Kanon, 'n Papier Wurm en 'n Projektor.
Benzee is ‘n Afrikaanse, opwindende, opvoedkundige kinderprogram.
Facebook: / benzee.official
Instagram: / benzee.offi. .
Epos: info@benzee.co.za
'n Spesiale dankie aan ons trotse borg, Henties.
Webtuiste: www.henties.co.za
This video is filmed, produced and edited by:
Blue Furn Productions & VisioWhale
www.visiowhale...
Benzee is an Afrikaans educational show for kids.