Despacito - Richelieu
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 6 ก.พ. 2025
- Met YS Ja...
Credit - SONG - Luis Fonsi - Despacito ft. Daddy Yankee - Song
Credit - Beer & die Boer - Lyrics, LatinAutor, UNIAO BRASILEIRA DE EDITORAS DE MUSICA - UBEM, SOLAR Music Rights Management, LatinAutor - PeerMusic, Los Cangris, Inc., Sony ATV Publishing, Abramus Digital, LatinAutor - UMPG, LatinAutor - SonyATV, UMPG Publishing, EMI Music Publishing
Wie is hier in 2024
Ek
Natuurlik ek
Ek
Ek poes
Ek is hier in 2025.
Beautiful song, touches the soul....EK LOVE RICHELIEU......
ja ek ok 😋😋😋😋😋😋😋😋😋😋😋😋😋😋😋😋😋😋😋😋😋😋🤤🤤🤤🤤🤤🤤🤤🤤🤤🤤🤤🤤🤤🤤🤤
Eenige 2022 mense wat nog aan die LEGEND! song luister.
2024
nee
Daai oukie met die kruisbande 👍🏻 Ricky Louw.... Brannewyn het nie brieke nie...
Amper huil ek. Dis die mooiste love song wat ek al ooit gehoor het.
Ek hou van jou replies
Vok
+JJ Gates my van is ook gates
hahahahahahahahahhahaha
Pienkfooid
The fact that I speak this language everyday scares me...
Be trots on the richelough😊😅
Mooie taal
Same😂
Beautiful song a true legend
Hierdie n fokken meesterstuk in afrikaanse musiek, as jy nie dit kan verstaan nie, gaan koop nog n kway badjie en n hilux 👍
Awesome...love it
Awesome 😎
Di net n lekker lekker liedjie... luister hom oor en oor....
Lekker❤
Nai kwai😂😂😂
N man so na aan my hart!!!!!!! Met ys ja
Cool song
I never a better ad than this.
😢😢 ek dink ek is verlief ( recheleu) 😘😘
Jip dit is so so snaaks love die song 😘😘😘😘😘
EXCELLENT.IM LATINO BUT I LIKE VERY MUCH THIS VERSION...
ek luister dit elke naweek saam my goeie vriend richie
I'd love your song
Die dag as drank jou baas is, dán werk jy lekker 😀
It am the South African way :)
vokken brilliant!
Mens spel daardie woord F. As jy dit die heeltyd gebruik verloor die woord sy impak en boonop klink jy net dom.
fokkkenn awesome
Dis nie 'n liedjie nie, dis kuns☝🏻
Ek love hierie song manne
This is truly a masterpiece. Lekker soos n krekker
Aweee🙌😎👌
Mr.Smileydeath2 hollo wie is jy
Love die song
I love this song
Awe cool musiek ne
Lekker man!!!!!
fokken mooi
Nee man monie so vloek ek is nog 9 hoor en ek is in graad3 asb moet netnie vloek nie el moen nie maar net asb moet net nie vloek nie
+Milan Mostert ignore dit net
Christiaan Jacobs 🙌🙌🙌* mooi gese maat 😜😁👌*
Awe beste song ooit
cool song
soul if you read this you are a legend
Uitstekend ! Met ys ja
beste song ek is n boer wat brandewyn drink
awe cool song
mal kak die is die beste song ooit
Dis Awe 😎😎
Dis vir my pa om die te hoor
Dope song
still a better love story than Twilight
Rikus Hanekom noooooooo Twiligh is a real love story
Kak snaaks! Lol love dit
Its awesome
Cause thats so me
Ek lyk brasi bleis
Beesktasl
Geen dop met hierdie lockdown 😢
Ya bro
👍👍👍🤟
Goeie translasie
Mooi man
Awsome
Lekker
Mense.... Ek het vir 95 nie brannas od enige dop gevat...90 van daai dae was ek n muslike poes wat my vrou deur kak gesit het..... Nou wat nou? Gee raad asb....
Beste song🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦
Ek dink ek gaan nou een kap
Dit is vkn mooi
Dit is vkn mooi hou so aan
Jammer dit staan vir o my ...crazy
jissis dis mooi man
Love die liedjie
haha awesome song behalwe die "vrou moer" stukkie
Dis die stigma oor brandy. soos die 1 2 3. 1l coke, 2l brandy, 3l Ford
Jan Bloukaas
Moffie
Omgeskik
en 4l vrou
Dit maak my slim en sterk !!!!! ; )
Lol dis hoekom baie manne hulle tande verloor.
Charlie ek hou fan dieliekie
Richelieu beste
lekke man
Is eintlik goed.
Blerrie kerrie nicee
aweeeee cool dit is v mooi
Dis snaaks en cool 😎
Ek kan nie glo die song is al 4 jaar oud dit voel nog soos gister
beste song
Die awesomeness song
Bliksem .. 600k+ views, die beste view/comment ratio wat ek nog ooit gesien het
Nou is ek dors!!!!!
Ek ook
Beste version ever
#masegat
sweet
KWV5 jaar blixems!!!!
AI TOG MAN LAGG JY DUN DIT
As Ek bike ry liuster Ek die liekie dan het Ek spoet 🏍🏍🏍
Jho , this is djas!!!!
Goosie my naam si Clinton
O
dis my drink daai.
awe!!!
lekka
So waar
Nee vok dis goed
Captain Barrett ek stem saam
Captain Barrett
Houop vloek man
Jissis Adolf
😂😂
Leka man
baie mooi
Kyk Klippies is anders ek verkies R.... In die ou dae in die Suide (JHB) het oom OCK en sy maat Bernito sommer ingeloop en 'n bar skoongemaak in Rosetenville Turfontein etsettera op Klippies.. net om te wys. Die Leb's, Porras en ander soos Engelse smart guys het net gekak sonder dat hulle moeilikheid soek..ok wel daar was Afrikaanse meisies en ook 'n paar Engelse meisies betrokke..dit was die dae...
Dis 1000
mooi
baie snaaks
Amee van der Merwe hi
Amee van der Merwe sexy
Is someone has the subtitles please???
Kan net nie genoeg kry nie
Ek hou van dit maar wie sing dit
Ek glo dit is 'Beer & Die Boer'
Jan Bloukaas
HI
Seker die Sanger?
bier en boer
Kak lekker
Lekkertaps
nou raak ek door
😮
😂❤😂❤😂
Bra jy is n yster behalwe vir die vrou slaan stuk mak nog songs asb
Rizandre Engelbrecht fg
Die song is awesome
Ek ken nie n bolimaker wat retlico drink nie