Jy is nie veronderstel om die lewe te verstaan nie- jy is veronderstel om God te ken [30 Jan 2022]

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 8 ก.ย. 2024
  • Worstel jy om die lewe te verstaan? Kom kuier saam Sondag oggend tydens ons Ekerk Lewendig Preek terwyl ons oor hierdie tema vanuit God se Woord benader. Ons tema is "Jy is nie veronderstel om die lewe te verstaan nie- jy is veronderstel om God te ken."

ความคิดเห็น • 26

  • @connieoosthuizen7882
    @connieoosthuizen7882 8 หลายเดือนก่อน +1

    ❤Ons dank die Here vir sulke kostelike "nederige man van God. ❤

  • @user-lk1zz6rq3l
    @user-lk1zz6rq3l 3 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie U verduidelik so dat Jesus Christus so maklik verstaanbaar is

  • @hendriksadie9452
    @hendriksadie9452 ปีที่แล้ว

    Tydige boodskap (in 2023). Dankie vir dié insig en wysheid.

  • @albertinamynhardt6572
    @albertinamynhardt6572 ปีที่แล้ว

    Dankie Stephan vir jou tyd en pitkos. Seenwense. 🙏🙏🙏🙏Dankie Jesus wees adb ons leidsman en mentor

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 2 ปีที่แล้ว +3

    Dankie vir hierdie boodskap. Dit gee my nuwe hoop en krag. Bly Ek kan die boodskappe op my foon luister. Wat 'n voorreg.

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 2 ปีที่แล้ว +1

    Dankie Stefpan vir jou aangrypdende boodskap,God is vestaanbaar,,solank daar nog ñ Sprankie Hoop is, selfs die kleinste het ons moed God 🙏 seen jou en gesin groete Vrede hoop en genade vanBo Amen 🙏🙌✌️ Abba Vader Amen 🙏

  • @elmariecilliers
    @elmariecilliers 5 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie vir n insiggewende boodskap

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 2 ปีที่แล้ว +1

    Dankie vir hierdie boodskap wat ek vanoggend geluister het. Ek waardeer en leer die Woord van God elke dag beter. Seëninge.

  • @Lizayslimetime
    @Lizayslimetime 2 ปีที่แล้ว +1

    Hierdie boodskap was so insiggewend vir my. Dit gee my hoop en motiveer my om God beter te leer ken. Dankie Stefan

  • @susanmarais9286
    @susanmarais9286 ปีที่แล้ว

    Baie dankie dat jy weer die Woord opnuut vir my oopgebreek het, Stephan!

  • @barbaraheath5595
    @barbaraheath5595 2 ปีที่แล้ว +2

    Baie dankie vir die bemoedigende woorde. Dankie Dr Stephan dat jy jou godgegewe talent uitleef en met ons deel. Seënwense

  • @audreyduplessis9140
    @audreyduplessis9140 2 ปีที่แล้ว +1

    Morning
    How blessed am I to receive our Lord's exact word for me through such a wise as yourself. Thank you for making his word so plain to stubborn ears. Audrey

  • @jdrbeukes3937
    @jdrbeukes3937 2 ปีที่แล้ว +3

    Baie dankie Ds Joubert vir die wonderlike leering! Seën wense vir u.!

  • @johanbrenkman4597
    @johanbrenkman4597 8 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie

  • @elizegray4549
    @elizegray4549 2 ปีที่แล้ว

    Stephan dankie vir die woord, kom so op die regte tyd vir my. Amen.

  • @hestervanwyk3886
    @hestervanwyk3886 2 ปีที่แล้ว

    Baie dankie vir die mooi boodskap, die is die voedsel van die siel, nogmaal dankie. Hester vanwyk.

  • @mariananunes4148
    @mariananunes4148 2 ปีที่แล้ว

    Dankie proff Stephan, die penny het "gedrop"...dankie dat ek ook nou kan verstaan!

  • @Louis-dn2uy
    @Louis-dn2uy 2 ปีที่แล้ว +1

    Baie baie dankie

    • @tattieroestorff9183
      @tattieroestorff9183 2 ปีที่แล้ว +1

      Baie dankie Stephan , ons hoor ,hier van Bothaville NG SEENWENSE TATTIE

    • @katysteffen7484
      @katysteffen7484 2 ปีที่แล้ว

      Amen Prof.....❤️

  • @sallyvanheerden1782
    @sallyvanheerden1782 2 ปีที่แล้ว

    Baie dankie prof Stehan ek verstaan dit baie beter seen vir jou

  • @ansaventer8123
    @ansaventer8123 2 ปีที่แล้ว

    Wonderlike boodskap! Dankie hiervoor Strphan, so leersaan gevind! 🙌

  • @elmariehendriks9890
    @elmariehendriks9890 2 ปีที่แล้ว

    Sjoe, wat ñ interessante boodskap. Baie dankie, Prof.

  • @sariesteenkamp1935
    @sariesteenkamp1935 ปีที่แล้ว

    Stephan dankie vir jou preek maar wat van Romeine 11 wat se God se oordele is ondeurgrondelik en Sy wee onnaspeurlik

  • @sariesteenkamp1935
    @sariesteenkamp1935 7 หลายเดือนก่อน

    Stephan wat van Romeine 11 God se oordele is ondergrondelik Sy wee is onnaspeurlik verduidelik asb Stephan